AHa Guest House
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Albatrosweg 25, Seaview, 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
aHa Guest House is in die prentjiemooi dorpie Seaview, slegs 20 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap.
Verblyf word in 2 elegante kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die sitarea op die boonste verdieping met gemaklike sitplek en 'n uitsig oor die see in die verte. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. 'n Eerlikheidskroeg is beskikbaar, asook 'n wasgoed- en pendeldiens op versoek teen 'n ekstra koste.
Die gastehuis is 15 km buite Gqeberha (Port Elizabeth).
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Harm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 4
Ligging
- Albatrosweg 25, Seaview, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink AHa Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Albatrosweg 25, Seaview, 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18