LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aha Kopanong Hotel & Conference Centre | LekkeSlaap
+44

Aha Kopanong Hotel & Conference Centre

Hotel
  • Kapasiteit: 210 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Gory-weg 243, Vlakfontein 30-Ir, Benoni, 1509, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

aha Kopanong Hotel & Conference Centre bied B&B-verblyf in Benoni. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of sakereis en dis ideaal geleë 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Akkommodasie by aha Kopanong Hotel & Conference Centre beskik oor 166 kamers en chalets, elkeen met 'n tradisionele Afrika-atmosfeer. Die eenhede het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke chalet het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die restaurant voorgesit en daar is ander heerlike maaltye wat gaste teen ekstra kostes kan bestel. Die hotel het ook 'n kroeg met 'n sitkamer, fiksheidsentrum met 'n sauna en stoomkamer, swembad en 'n terras waar 'n sjampanje-ontbyt of 'n braai gereël kan word.

Die hotel het goed toegeruste konferensiekamers vir sakereisigers. As dit saam bespreek word is daar plek vir 400 afgevaardigdes met teaterstylsitplek. Daar kan ook vir ander funksies voorsiening gemaak word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n komplimentêre pendeldiens waarmee gaste kan rondrits.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glen Gory-weg 243, Vlakfontein 30-Ir, Benoni, 1509, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 210 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Gory-weg 243, Vlakfontein 30-Ir, Benoni, 1509, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZKlEz41N28ruHnqYu5PcXkHmqHbCdlFdI9TAmROKIoskGNBUM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 243 Glen Gory Road Vlakfontein 30-Ir 1509 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1069305 28.3202271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!