Paternoster Akkommodasie by Ahoy Farmhouse 2 | LekkeSlaap
+19

Ahoy Farmhouse 2

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustineweg 60 , Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Ahoy Farmhouse 2 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Die plaashuis is 'n groot, stil eiendom wat saam met 3 ander eenhede in die middedorp naby restaurante, winkels en kunsgalerye geleë is.

Dié oorspronklike plaashuis is in 2 huise omskep wat elkeen 'n privaat ingang en privaat tuin het.
Ahoy 2 het slaapplek vir 6 gaste (insluitend kinders van enige ouderdom) en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die derde slaapkamer en linne en badhanddoeke word vir al die kamers voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-siteare bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met beperkte DStv-kanale.

Daar is 'n groot stoep buite wat oor die tuin uitkyk, asook 'n ingeboude braai in 'n omheinde tuin. Die ou water-reservoir is in 'n gemeenskaplike swembad omskep.

Ons maak nie voorsiening vir groot groepe of partytjies nie.

Ahoy 2 is troeteldiervriendelik, mits dit vooraf gereël word. Neem asb. kennis van die troeteldier-huisreëls.

Slaapplek

’n Bespreking by Ahoy Farmhouse 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Ahoy Farmhouse 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • St Augustineweg 60 , Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ahoy Farmhouse 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustineweg 60 , Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzY2RmOTVjLTVjODMtNDk4Yy1iYWNjLTM0MWRhNzlkYTdlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.810064114855 17.893730402011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za