Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ai-Aiba -The Rock Painting Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
2-Enkelbedkamer
Ontbyt
'n Begeleide skemerkelkie-stappie
Gesinskamer
Ontbyt
'n Begeleide skemerkelkie-stappie
Tripelkamer
Ontbyt
'n Begeleide skemerkelkie-stappie
Huisreëls

'n Groot deel van Ai Aiba se bekoring lê in sy rustige wildernis-omgewing en kan dus nie altyd deur alle kinders waardeer word nie. Dit is dus 'n voorwaarde dat volwassenes wat kinders saambring, volle verantwoordelikheid neem vir die gedrag en veiligheid van hul kinders.

Inklok is om 14h00 en uitklok is om 10h00, maar hierdie tye kan met vooraf reëlings verander word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D2315, Erongo-reservaat, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80748fb8e0338b9fd0600f141c8832bd43db5d96b7ecb05023f0e2c45262717e84ceae60f79f9f3938d89b5aecdeda9e95b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the D2315 Erongo Conservancy 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -21.513513467398 15.578467145824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem