LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Gastehuis in Lakefield

Ailani Guest House

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 134 Sedgefield, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ailani Guest House is in 'n stil sekuriteitskompleks in Lakefield, Benoni. Die kamers is ideaal vir reisigers wat deurry en 'n gemaklike plek soek om in te bly.

Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Daar is 'n swembad op die perseel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kamers het 'n ideale ligging en bied maklike toegang tot O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, snelweë, restaurante, inkopiesentrums, en omliggende dorpe. Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voëlkyk, voetlsaan, fietsry, Sandboarding at Mount Mayhem, Johannesburg Bunny Park, Benoni Museum, en Piatto Restaurant Grill in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline G
5.0
Ons het baie welkom gevoel en lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles werk. Die kamer is ruim, baie skoon en netjies. D...
Sien meer
Mei 2026
Venessa D
5.0
Home from home. Dis al so deel van my reisplan om daar te gaan bly. Salome is 'n awesome gasvrou en mens. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Feb 2026
Matheko M
Saam met vriende
5.0
We had a wonderful time at Ailani. Great hospitality at Ailani.
Sep 2025
Brandon O
Saam met lewensmaat
4.8
Stay was comfortable and in a very safe location. Stay was enjoyable. The host was very friendly and super helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Richard V
Saam met lewensmaat
4.2
Gasvry en aangenaam. Lekker gebly, net jammer van die karre wat op en af jaag en baie geraas maak. Min geslaap. Het nie die tweede aand daar deurgebri...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 134 Sedgefield, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Ailani Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

134 Sedgefield, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abeb67bb5ac171665dfcad2a308da6767b97b944c43fe639d98db9f37c9faa294a0e7dd5dd13624fa472a6f7f1170714477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 134 Sedgefield Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.178711133203 28.28358317791

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang