Airport Garden Boutique Hotel
- 64 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Williams Road, Beyers Park, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Airport Garden Boutique Hotel bied gastekamers in Boksburg, sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.
Verblyf by Airport Garden Boutique Hotel beskik oor 12 unieke kamers. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Ontbyt en ander heerlike maaltye is by die restaurant op die perseel beskikbaar. Die hotel het ook 2 konferensiekamers wat goed toegerus is, 'n werkstasie, kroeg met voorraad, swembad, braai-area, pendeldiens en veilige parkeerplek vir voertuie.
Airport Garden Boutique Hotel is ideaal geleë naby East Rand Mall, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander besienswaardighede 15 km van die eiendom af.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n sitarea, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n kombuisie met baie basiese toebehore om maaltye warm te maak. Daar is ook 'n sitarea, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n sitarea, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamer het volledige selfsorggeriewe en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddnes. Die koninggrootte-bed kan ook in 2 enkelbeddens omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n lessenaar. Die kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die suite het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n lessenaar. Die kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
2 luukse koningkamers met slaapplek vir 4 gaste. Alle geriewe is beskikbaar. Daar is 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddnes. Die koninggrootte-bed kan ook in 2 enkelbeddens omskep word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Deluxe Koningkamers
- Slegs kamer.
- Selfsorgkamers
- Slegs kamer.
- Deluxe 2-Enkelbedkamer
- Slegs kamer.
- Executive-kamer
- Slegs kamer.
- Presidensiële Suite