LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Akwamaryn B&B | LekkeSlaap
+25

Akwamaryn B&B

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Akwamaryn B&B is in Mbombela (Nelspruit) geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum.

Ons het 3 kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer sluit DStv, 'n yskassie, haardroër, gebottelde water, tee- en koffiegeriewe en tuisgemaakte beskuit in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien teen 'n ekstra koste en Internetgeriewe moet vooraf gereël word.

'n Pragtige braai-area met swembad is ook beskikbaar.

Die bestuur sien daarna uit om jou te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Akwamaryn B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Akwamaryn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akwamarynstraat 5, West Acres 6, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDRmYmNhLTk4NTctNDI0NS1iMjc1LTY3NGRkYTk0ZGM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 34 5 1 5 5 Akwamaryn Street West Acres x 6 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.494283 30.956966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!