- 6 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Akwamaryn B&B is in Mbombela (Nelspruit) geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum.
Ons het 3 kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer sluit lugversorging, DStv, 'n yskassie, haardroër, gebottelde water, tee- en koffiegeriewe en tuisgemaakte beskuit in. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien en internetgeriewe moet vooraf gereël word.
'n Pragtige braai-area met swembad is ook beskikbaar. Die bestuur sien daarna uit om jou te verwelkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Akwamaryn B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Akwamaryn Street, West Acres x 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang