LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
B&B in Brackenhurst

Akweja B&B Accommodation   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Mauritz B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Heerlik, rustig en stil. Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Tweede keer wat ons daar oorslaap wanneer ons Johannesburg toe gaan vir ons kinders se sport.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Akweja B&B Accommodation
Ons is baie bly julle het weer eens lekker gebly. Ons kan nie wag om julle weer te akkommodeer nie.

Paulus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Waarde vir geld vir seker. Derde keer wat ons hier gebly het. Veiligheid en netheid was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Reisiger se plek. Veiligheid, netheid van die eenheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Very nice. It was our second stay. Service was friendly, accommodation was neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfect stay. Perfect for our cycling races.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Veilige parkering en veilige area. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Veilige parkering en veilige area. Goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Veilige parkering en veilige area. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Veilige parkering en veilige area. Goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Kort kuier, maar waarde vir geld. Daar was nie seep met ons aankoms nie. Die manspersoon by die ontvangs het seep gaan haal nadat ek hom daarvan bewus gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik en ontspanne oornag fasiliteit. Baie hartlik en professioneel ontvang deur Wikus. Baie ruim en netjiese kamer en badkamer. Veilige parkering met beheerde toegang. Na 'n heerlike nagrus het ons die Rietvlei parkrun gaan hardloop wat net 10 min vanaf die gastehuis is. Sal vir seker weer wanneer nodig daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Primrose B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Very hospitable. Very clean and a comfortable bed. The room has wall heaters which kept us warm during the night. Our room was cleaned while we went out; we did not expect that. A delicious fresh breakfast was available at an additional cost of R100 per person. There was enough parking as we were travelling with two vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R1 150
10 % AF
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
10 % AF
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
10 % AF
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Hennie Alberts Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OWE5MTZiLWEzNjEtNDc5Zi04YzI4LWJiYWJiMWIxMjk3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 4 Hennie Alberts Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.3051782026 28.0949585885

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang