+30
B&B in Brackenhurst

Akweja B&B Accommodation

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jan 2026 tot 31 Des 2026.
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Hennie Alberts Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Akweja B&B Accommodation is 'n 4-ster-gastehuis in Alberton, ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers. Die pragtige kamers skep 'n rustige atmosfeer en bied ontvergeetlike verblyf.

Die verblyf het 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag inskop.

Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied, naamlik die Koningin-kamer, Super Koning-kamer of 'n Gesinskamer.

Alle gaste ontvang 'n afstandbeheer om toegang tot die perseel te kry, en daar is oorgenoeg, veilige parkeerplek op die perseel. 'n Pendeldiens is ook op versoek na die lughawe, of winkelsentrum, beskikbaar, asook 'n wasgoeddiens.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Paulus J
Saam met lewensmaat
5.0
Kort kuier, maar waarde vir geld. Daar was nie seep met ons aankoms nie. Die manspersoon by die ontvangs het seep gaan haal nadat ek hom daarvan bewus...
Sien meer
Feb 2026
Koos V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en ontspanne oornag fasiliteit. Baie hartlik en professioneel ontvang deur Wikus. Baie ruim en netjiese kamer en badkamer. Veilige parkering...
Sien meer
Jan 2026
Ina C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Was aangenaam verras. Lekker ruim kamers.
Feb 2025
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek om te bly. Netjies en skoon. Wikus was baie vriendelik en uiters behulpsaam.
Feb 2025
Naomi V
Besigheidsreis
4.8
Dit is 'n veilige bekostigbare verblyf met goeie diens. Akweja is 'n bekostigbare verblyf, met goeie diens.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 4 Hennie Alberts Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Gaste dink Akweja B&B Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
20 % AF
R 1 150 R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
20 % AF
R 1 150 R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
20 % AF
R 1 150 R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Hennie Alberts Street, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OWE5MTZiLWEzNjEtNDc5Zi04YzI4LWJiYWJiMWIxMjk3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 4 Hennie Alberts Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.3051782026 28.0949585885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang