LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Selfsorg in Lindene

Albert's Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Nicolette H
1 nag
5.0
Sep 2026

Toegangklik. Geriewe is gemaklik toegerus en naby Mediclinic-hospitaal en verskeie dokters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Ons sal Albert's Nest enige tyd aanbeveel! Ons het beplan om een aand oor te slaap, maar het so lekker gekuier en ontspan dat ons 'n tweede aand moes oorslaap. Baie dankie vir die skoon en netjiese plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria G
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Aug 2026

Klein vir 4 mense, maar ons 2 het lekker gebly. Tianie was baie tegemoetkomend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonicia V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2026

Oornag met gesin. Die woonstel is baie gerieflik en het alles in wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker oorgebly. Plekkie is oulik, goed ingerig, gerieflik en mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflik en gemaklik. Baie lekker gebly, die plek is veilig en die mense baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Veilige rustige kuiertjie. Heerlik gebly by Albert's Nest. Dit is 'n baie stil en veilige omgewing. Blyplek is netjies en skoon, en alle geriewe is beskikbaar. As ek 'n voorstel kan maak, die stortdeur is bietjie knap vir ons grooter mans, miskien 'n "swing door" of self 'n stortgordyn sal gemakliker wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Het gebly. Heerlik gebly. Tiani was heeltyd met my in kontak op WhatsApp. Lebo was baie vriendelik. Plek was super skoon en netjies! Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak wanneer ons daaikant moet gaan. 10/10 vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepiso M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Marvelous. It was very nice, the place was cozy and clean just like in the photos. I would definitely come next time. Well done to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tiani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense
Bespreek

6 Albert Street, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45629c92debf68697873da39dae03a71095e80c8ffdf3fa5fa3de92f72aec3590a485f80a11598e00c4bf5363f1d63e01d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 6 Albert Street Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.751313952215 24.732667486508