Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alcyone

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 101 resensies vir Alcyone
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kevin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Besigheidsreis

Uitstekend.

Stil en rustige omgewing. Gerieflike en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Lekker.

Baie skoon. Goed toere rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwendoline A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendoline A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil plek en mooi.

Dit was baie nice gewees. Diens was goed en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin E
Gesin met klein kinders

Great accommodation will return. Clean, neat and safe.

Great accommodation will return. Clean, neat and safe with lots of well thought out extras the hosts included in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan R
Enkelreisiger

Gemaklik gebly.

Gemaklik gebly, baie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely be back .

Amazing and such friendly hosts, the unit has everything you could possibly need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent absolutely great value.

Very friendly hosts. What was amazing is that they catered with something as a traveller you'll experience is either a headache out of nowhere or road indigestion or stomach issue. There were Panado tabs and Eno as well as a welcome refreshment and something sweet with coffee. Towels were super clean as well as bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and fun at the same time.

We stayed at Alcyone for a week and it has been a wonderful experience throughout the duration. From the booking process to the warm welcome at arrival by the hosts. The only challenge I had was to decide whether to go to the beach daily or not, because it's just a walk away. And it's definitely my home again the next time I visit PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wepener W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wepener W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel. Die naambord buite op die muur kan dalk groter wees.

Baie lekker gebly. Sou net graag 'n alternatief wou gehad het vir krag tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, value for money, excellent hosts and clean facilities.

Great hospitality from the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en goed geleë.

Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Nice and quiet and close to the beach and Boardwalk Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna D
Enkelreisiger

My stay was very good.

It was very relaxing after a challenging year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met vriende

Excellent.

Excellent. Hosts were very warm and respected one's privacy. I have stayed in many guest houses and rate this one in my top 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Gesin met tieners

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Waarde vir geld.

Netjiese, skoon akkommodasie. Beddens het lekker geslaap en die haardroër was handig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize H

Waarde vir geld.

Greg was baie behulpsaam en die eenheid was baie netjies met alles wat mens kan nodig kry. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Naby die see, waarde vir geld en sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi V
Saam met vriende

Uitstekende plekkie!

Die kamers is netjies, die toebehore is fantasties, die ligging is fantasties. Alles is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paulie B
Enkelreisiger

Dit was mooi skoon en die mense was baie vriendelik gewees.

Die plekkie is baie goed toegerus en mooi skoon gewees. Die mense was baie vriendelik en het die ekstra myl gegaan om 'n mens welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne V
Gesin met tieners

Aangename sakpas verblyf.

Die kamers was netjies en ruim. Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F
Enkelreisiger

Really good experience.

I felt very welcomed and there were some nice touches. Great bed and a decent shower. I'll be staying here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Appreciate the feedback Brian.

Alcyone
Rodney Y - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Very pleasant, and super friendly hosts. Highly recommend and I would definitely like to be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Really appreciate the feedback Riona.

Alcyone
Clarence F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarence F
Besigheidsreis

Relaxing.

I went to unwind n rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service given by host.

The hosts were so welcoming and made my stay very nice and I had peace of mind that myself and my partner would be well taken care of, and as expected exceptional services were rendered. Room was very neat and tidy and everything I needed was at hand. I'd definitely go there again with my next stay in Gqeberha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Netjies en gerieflik.

Gerieflik en veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy.

We had a wonderful time, it had everything we needed and was very warm and welcoming. Thank you to Rosalie and Greg. Will definitely recommend Alcyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R

We had a lovely stay at Alcyone.

We were a group of four. Greg and Rosalie are very thoughtful hosts, and we were very comfortable there. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker bekostigbare verblyf.

Die kamer was baie netjies en het alles wat jy benodig. Sal enige tyd dit aanbeveel en definitief weer daar bly. Gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K
Gesin met tieners

Aandag aan detail en so vriendelik ontvang deur Greg. Naby aan die Universiteit en strand. Ten volle toegerus en skoon. Gaan nog baie daar oorbly!

Als en meer! Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel. Sjokolade op kussing, stortkappie, baie bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf!

Baie vriendelike ontvangs! Professionele diens en kamers goed toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect stay.

Greg and Roselie are excellent hosts, the unit was just perfect for our stay with everything we needed and more. Nice touch guys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir kort verblyf en lekker geslaap.

Baie lekker gebly. Baie vriendelik en behulpsaam. Het dit oor Kerstyd spesiaal gemaak met klein bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik.

Skoon, netjies plekkie met alles wat mens nodig het. Eienaars aan alles gedink wat mens sal kan nodig kry. Biere in yskas, asook bottels water wat vervang word as jy vra. Eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Gaan uit hul pad om alles so aangenaam as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Enkelreisiger

Gerieflike plek met die vriendelikste eienaars.

Was 'n heerlike gemaklike plekkie met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneè V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het heerlik by Alcyone gebly. Sommer stapafstand van die strand. Gerieflike kamer. Ons is elke dag op hoogte gehou van die tye van die kragonderbrekings. Voldoende liggies vir in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service and stay was excellent.

Excellent. Warm and welcome. Neat and tidy. Peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan.

Rustig en lekker gesellige plekkie. Geniet die stilte. Naby die see en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linica F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt so welcome when we arrived. Very friendly hosts. We will definitely stay with them again.

We enjoyed our stay very much. Close to the beach and beautiful room. 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renee M
Gesin met tieners

Stil en gerieflik.

Baie dankie vir die vriendelike en akommoderende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asanda N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asanda N
Saam met vriende

Wow had so much fun.

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ruim woonstel, skoon, netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met vriende

Lekker gebly en goeie waarde vir geld.

Greg het ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons het als wat nodig was vir die 3 dae. Die kamers was groot en gerieflik met 'n ten volle, goed toegeruste kombuis. Dankie aan Greg en familie, ons hoop om julle weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Groot dankie vir die terugvoer Stephen.

Dit was lekker om julle te ontmoet.

Greg

Alcyone
Bernadette G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik, behulpsaam en bekostigbaar.

Plek is fantasties voorberei, maak voorsiening vir alles in kombuis en badkamer. Daar is baie ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Bernadette. Ek is bly julle het lekker gebly.
Greg

Alcyone
Jolandi V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi V
Gesin met tieners

Uitstekend!

Die plek was baie netjies met alles wat jy aan kan dink om te gebruik in'n self-sorg eenheid. Die eienaars was ook baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die terugvoer.

Greg en Rosalie

Alcyone
Elsa D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en skoon selfhelp-verblyf.

Die veilige, netjies en skoon Addo-eenheid is stapafstand van die see. Die kombuis is goed ingerig. Ons het ook heerlik gebraai. Die koue bier en melk in die yskas met ons aankoms laat jou dadelik tuis en spesiaal voel. Tot die badkamer is goed toegerus met alles en nog wat. Selfs Panado-tablette en Eno. Ons was vriendelik ontvang deur Elmarie en Johan. Greg en Rosalie die eienaars gaan uit hul pad om jou te akkomodeer en als gerieflik te maak. Dit was werklik vir ons heerlik en sal graag weer by jul tuisgaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Baie dankie Elsa. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Groete

Greg en Rosie

Alcyone
Chadwick S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

The stay was fantastic, will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Only a pleasure Chadwick. Thank you for the feedback.

Alcyone
Jan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid wat ons ervaar het was uitstaande!

Vriendelikheid en hulpvaardigheid was wonderlik. Het ons dadelik tuis laat voel. Sien uit daarna om weer daar te gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Groot plesier, Jan. Sal julle graag weer wil sien.

Greg en Rosalie

Alcyone
Elise S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise S
Gesin met tieners

Akkomodasie vir Ironman.

Ons het lekker gebly in skoon, netjiese, ruim woonstel. Als was reg toe ons inboek en ontvangs vriendelik. Dadelik tuis gevoel. Sal vir seker weer daar bly! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Groot plesier Elise. Weerens geluk met jou resultaat. Eendag as ek groot is sal ek dalk ook probeer.

Alcyone
Bernard M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best in a long time.

Like the hospitality as well as the walking distance from the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Thanks Bernard. Really glad you enjoyed it!

Alcyone
Charmain P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain P
Gesin met tieners

Ongelooflike waarde vir geld en besondere verblyf!

Baie netjies, presies soos geadverteer! Baie goed toegerus, baie veilig, vriendelik ontvang en goed geleë. Voorwaar waarde vir geld. Sal graag weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Dankie Charmain. Dit was sommer 'n groot plesier.

Greg en Rosalie

Alcyone
Pedro R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in 'n rustige omgewing.

Dit is 'n nuwe gastehuis maar is reeds toegerus met beter en meer geriewe as wat normaalweg in 'n gastehuis in hierdie prysklas gevind word. Daar is 'n koninggrootte-bed in 'n besondere ruim kamer met 'n gerieflike badkamer. Alle kombuistoerusting is daar om self vir jou 'n ete voor te berei. Daar is 'n mirkogolfoond, 'n gewone konveksie-oond, melk en koue water in die yskas en selfs 2 biere! Verder is dar 'n boks tissues, koekies en beskuit - alles om 'n mens te verras. Alles en nog meer wat 'n reisiger verlang. Dit is ook naby genoeg aan die see en uitstekende waarde vir geld! Die eienaars het ons ook kom groet voor ons vertrek het. Julle is sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Ag dankie Pedro. Dit was 'n groot plesier, en baie lekker om julle te ontmoet!

Alcyone
Simon H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon H
Gesin met tieners

Welcome was pleasant, hosts very kind and friendly, would definitely go back there any time. Friendly service, definitely home away from home.

Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Thank you for the kind words Simon. Really glad to hear you enjoyed it, even if you had to spend a lot of time working.

Greg and Rosalie.

Alcyone
Paul V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Daar was kontak van Greg en Rosalie voor ons aankoms. Gasvryheid was uitnemend en die akkommodasie was regtig gerieflik. Dit is die fynere besonderhede wat voorsien word deur die eienaars wat uitstaande is. Baie Dankie Rosalie vir die omgee vir jou gaste. Ons sal weer van hierdie geriewe gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Paul.

Dit was 'n groot plesier.

Greg en Rosalie

Alcyone
Jean W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus en veilig gevoel.

Ligging was uitstekend naby al die restaurante en see. Dankie Babette en Chad, julle is baie gasvrye en vriendelike eienaars. Sal beslis weer by jul oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Quiet, friendly, clean.

This was our 2nd time at Alcyone and I would go again. We had such a lovely stay and Babette is the best. She is friendly and not just there to watch you. Doreen is also very friendly and you can feel when you walk in the room that it is clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Dearest Alet and family, it is always a pleasure to have you. Thank you so much for the review! Warm Regards
Babette

Alcyone
Zacharia P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharia P

Baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Babette is 'n dierbare behulpsame gasvrou wat uit haar pad gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die blyplek is regtig baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Thank you so much!

Alcyone
Petro V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ruim met als wat ons nodig gehad het vir ons selfsorgverblyf.

Hoogs aanbeveel en veilig. Naby die strand, maar vir ons was dit te ver om te stap. Ek is seker in hoogseisoen sal dit gepas wees. Baie restaurante en winkels in die omgewing. Motor staan op 'n erf omhein met mure en 'n elektriese hek - veilig. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het ons op hoogte gehou met die loadshedding. Sal beslis weer daar bly as ons PE toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Alles was baie netjies en die ligging was presies wat ons nodig gehad het. Goeie kommunikasie van die gasheer af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coraro B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coraro B

Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het!

Goed geleë ten opsigte van die strand en ander plekke. Goeie waarde vir geld. Vriendelike eienaars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place.

Whenever I go to PE again, that would be the place for us to stay! Thanks Babette, for your kindness, you and Chad are a great team!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Alles was pynlik netjies. Die koninggrootte-bed was gerieflik. Vriendelike mense. Daar is alles wat jy nodig het. Alcyone is baie goed geleë vir besoek aan Somerstrand, die Universiteit wat 'n klipgooi daarvan is, sowel as die vele eetplekke en besienswaardighede. Dit is baie rustig en ontspannend. Ons sal baie beslis weer daar bly en aan vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P
Enkelreisiger

Ideale, netjiese en veilige verblyf.

Uiters professioneel, rustig en netjies. Slaapplek was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Bekostigbaar, meer as volledig toegerus, netjies, gemaklik.

Gasvrou ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Kamers pragtig met meer as net die gewone toebehore, braaifasiliteit ens. Aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Goed en netjies.

Baie rustig, loopafstand na see-restaurante, ATM's, gerieflik, veilig en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian D

Very pleasant stay with extremely helpful hostess.

Alcyone was a relaxed stay and Babette was so helpful. All our needs were accommodated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande E
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou.

Drie volwassenes en 2 kinders gemaklik gepas in 2 aansluitende kamers, met aparte yskaste en volledig toegeruste kombuis. Ek wou nie 'n fortuin betaal nie, maar nie enige van die essensiële prysgee om 'n gehalte-vakansie met familie te hê nie, en Alcyone was perfek vir ons in daardie opsig en naby genoeg aan die see ook. Ek is baie tevrede. Het die vakansie baie geniet. Barbette was ook warm, behulpsaam en vriendelik altyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob John P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob John P

Rus, vrede, stilte - baie goeie ligging.

Ek sal Alcyone met ‘n geruste hart aanbeveel. Babette se vriendelike ontvangs het ons behoorlik laat welkom voel en alles in die eenheid was skoon en netjies. Ons het ons tydjie in PE geniet en sal weer by Alcyone aanklop vir verblyf wanneer ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Dear Elna,
Thank you for the kinds words. I am very happy you had a good stay. Looking forward to welcoming you again in January.
Warm regards, Babette.

Alcyone
Marlene M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Baie dankie.

Ons reisreëlings het 2 keer verander en Babette was altyd gereed om ons reëlings te akkommodeer. Sy het selfs vir ons 'n keuse gegee van watter eenheid ons in wil bly en ook raad vir aktiwiteite wat ons in en om PE kon besoek en doen. Alcyone se eenhede is baie netjies en skoon en bevat alles wat jy mag nodig kry. Baie dankie vir 'n baie lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Hello Marlene,
Thanks for the review! It is much appreciated. So glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon :-)
Warm Regards,
Babette

Alcyone
Albert S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs van staf en eienaars.

Eienaars en staf was baie behulpsaam selfs met ekstra hulp wat nie ingesluit was nie. Sal definitief aanbeveel en weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Thank you, Albert! Hope to see you again!

Best Regards,
Chad and Babette

Alcyone
Linda W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het en 'n heerlike tyd gehad.

Alcyone is baie goed geleë. Naby alles, winkels, brandstof, strand, die hele strandfront tot by Sea View is 'n paar meter weg. Bekostigbaar, skoon en veilig. Sommer bitter lekker gebly. Dankie Babette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felipe S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felipe S
Saam met vriende

Great place, great location, great room.

Very comfortable rooms and a very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Thank you, Felipe!

Alcyone
Mari L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Fantastiese diens.

Babette was amazing. Baie goeie diens. Kamers is groot, netjies en skoon. Sal Alcyone enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Hello Mari.
Thank you very much. See you soon.

Alcyone
Liz V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz V
Enkelreisiger

The room was nice and large, well appointed and I felt very safe on my own.

A very secure place near the beach and town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Dear Lisette, thank you so much for the support. I am so glad you enjoyed your stay. Babette

Alcyone
Leonie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en naby NMMU.

Bekostigbaar en met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Hi Leonie, baie dankie.

Alcyone
Arthur B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B

Fantasties.

Babette is 'n ster. Sal beslis weer hier woon en die verblyf vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Baie Dankie Arthur, ons waardeer jou terugvoering.
Hope to see you at the next ironman

Alcyone
John V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John V
Gesin met klein kinders

Ideaal vir gesin met jong kinders.

Die kamers is groot en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Hi John, thank you for the review. It is appreciated. Hope to see you back soon in the future. Regards
Babette

Alcyone
Anne S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Saam met vriende

Stunning plekkie, tweede keer wat ons daar bly en sal beslis weer by Babette oorbly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Dearest Nadine,
Thank you so much for your patronage and support.
It is always a pleasure to see you at Alcyone.
Best
Babette

Alcyone
Frik H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sal beslis elke vakansie hierna toe kom, baie vriendelik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Thank you, Henriette and Frik. Looking forward to your next visit down to our Friendly City!

Alcyone
Maureen V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met vriende

Waarde vir geld, alles wat jy benodig teen 'n bekostigbare prys.

Alle geriewe wat jy kan benodig. Babette was baie vriendelik en hulpvaardig selfs as eiendomsagent met ons ylingse soeke na verblyf vir ons studentkinders. Nader blyplek aan Nelson Mandela Universiteit kan jy seker nie kry nie. Baie goed geleë vir ouers en studente wat van elders kom registreer ens. Alcyone se verblyfeenhede kan aanmekaar skakel vir groter groepe maar is steeds individueel volledig selfversorgend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and hope to be back sometime in the future.

Thank you, Babette for your hospitality during our stay at Alcyone. The fact that you came out to meet and welcome us when we arrived and then the added touch of receiving a Christmas gift was really appreciated. The room was comfortable and was equipped with all that we needed for our stay. The location is good, close to the beach and grocery stores.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil en als beskikbaar wat benodig was.

Alcyone was heerlik skoon en netjies - Babette was baie vriendelik en ons het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig, ruim, mooi skoon en binne stapafstand van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alcyone se terugvoer

Thank you very much. Looking forward to welcoming you again.

Alcyone
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermina W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermina W
Saam met vriende

Sal hul beslis weer kontak as ons PE toe kom!

Netjiese, ruim eenheid met voldoende geriewe. Ons het via sms gevra vir ekstra komberse, en was beskikbaar toe ons laat tuis kom. Babette te alle tye behulpsaam. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulza W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulza W
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon, netjies - sal beslis weer daar bly!

Alcyone is die beste waarde vir geld. Die kamers is baie gerieflik ingerig. Babette was so vriendelik en behulpsaam. Die ligging is wonderlik - naby die universiteit se Noordkampus, die strand en winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peacefull stay.

Alcyone is the place to stay. It's clean, the lady cleaning the rooms is very friendly and helpful. Babette is an angel, always smiling, asking if everything is ok, without interfering. Very quiet environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige verblyf.

Alcyone is 'n lekker plek. Dit is skoon, en die dame wat die kamers skoonmaak is vriendelik en behulpsaam. Babette is 'n engel, sy glimlag altyd, en sy vra of alles reg is, sonder om mens te pla. Baie stil omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransonette S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransonette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, hulpvaardige ontvangs. Goeie verblyf met goeie ligging.

Ruim akkommodasie met alles wat 'n mens benodig om jou verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

Pragtig, skoon en gerieflik.

Ons is baie hartlik verwelkom en vergesel na 'n baie ruim, netjiese en skoon gesinskamer. Goed toegeruste kombuis voorsien in alle behoeftes. Veiligheid is goed. Ons het drie baie gemaklike dae daar spandeer. Daar is selfs hout in die braai vir ons voorsien. Voorwaar 'n plekkie wat ons weer sal bespreek. Baie dankie, Babette!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome ontvangs en was so stil soos wat ons dit verwag het.

Sal aanbeveel aan ons vriende wat beplan om PE te besoek en dit is nie te ver van Boardwalk kompleks nie, so heel gerieflik om by Alcyone te bly as jy vir 'n wegbreek in die omgewing wil wees. Tot ons weer kom kuier. Toodles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat mens nodig het en vriendelike hulpvaardige diens.

Lieflike toeriste bestemming naby als waar jy graag wil wees maar nie te besig nie. Lieflike "beach walkways ".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grethe Marit O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe Marit O
Besigheidsreis

A good place for a long term stay.

We stayed at Alcyone for 33 days. We hadn't heard about the guesthouse before and ordered it on line. We were made very welcome by the hosts, and they looked after us the whole time. We liked the backyard very much - it was separated from the hosts' private garden, so we felt it was private too. We had a rental car and we had our own parking space at Alcyone. The guesthouse is just 15 minutes' walk from the Nelson Mandela Metropolitan University. The street has lots of traffic during daytime, but we didn't see it as a problem. We recommend Alcyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J J S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J J S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very tranquil.

We really enjoyed our stay. Very neat and clean. Friendly and hospitable service from all at Alcyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S
Gesin met klein kinders

Rustig!

Netjies, stil, baie hulpvaardig, gasvryheid en gerieflike badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andri V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri V
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Rustig en netjies! Maklik om te kry en naby die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaar en behulpsaam, baie netjies en sal weer besoek.

Summerstrand is goed geleë en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Die kamer en badkamer was silwerskoon, asook die linne en handdoeke. Ons is vriendelik ontvang, en het baie lekker gebly. Babette het ons vriendelik ontvang, en nou en dan kom seker maak alles is nog reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikkie N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf!

Ek sal enige tyd weer van die fasiliteit gebruik maak, dis goed geleë en gerieflik vir 'n gesin met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ismail B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ismail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great weekend away from all.

Will definitely recommend to family and friends. Very relaxing and tranquil... exactly what was needed to rejuvenate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abel S - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great people to deal with - highly recommended

A clean, quiet, excellently situated place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemaree B - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemaree B
Saam met vriende

Warm welcome, felt save, enough bedding,clean bedding and towels.

Easy to find, safe and clean rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owen M - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Owen M
Enkelreisiger

Good experience

Friendly owner, well located, secure and the rooms were well equipped

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49754a1d056f809fd286a9a6f1161d6b5eb0347654ea919b97a7e6d6377729a485e973b7376099197bb50fb7f860921ed5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 29 Admiralty Way Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.994753907454 25.670864582062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem