Alderlane
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leslie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Johan M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie skoon en perfek vir mense wat blyplek soek naby die lughawe vir 'n paar dae.
Theunis M - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend gerieflik en netjies.
Diana D - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het slegs vir 1 nag oorgeslaap op pad huis toe na ons vakansie.
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Netjies en skoon. Puik diens.
Hannamari V - Apr 2024
Algehele gradering
Kon nie 'n beter keuse maak nie. Boek beslis by hierdie bestemming en gasheer.
Lees meerAnnabelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag plek.
Simon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. 100% die moeite werd.
Lorraine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Andre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf naby die lughawe.
Ronel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Charne D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en het veilig gevoel!
Hennie S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en veilig.
Paul S - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies, skoon, goed toegerus, vriendelike gasheer!
Sandria M - Des 2023
Algehele gradering
Die eienaar het ons op die lughawe kom haal, en weer terug geneem. Puik diens.
Danani M - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Pauline B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng