Alderlane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R430 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alderlane beskik oor 2 knus tuinwoonstelle met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kemptonpark. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Alderlane 1 en 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste is naby restaurante, winkels, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die R21 na Johannesburg en Pretoria, en Emperors Palace.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leslie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
- Gaste dink Alderlane het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom