LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leana S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Onoortreflik. Ons het ongelooflik lekker gekuier en elke oomblik geniet. Die fasiliteit het werklik alles wat mens nodig het en nog meer. Pragtige uitsigte, ruim en gemaklike verblyf, asook die netheid en veiligheid, het ons verblyf besonders aangenaam gemaak. Dis 'n plek waar mens sommer dadelik tuis is. Ons sal beslis weer terugkom en sien reeds uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sielsrus. Ons derde keer binne 'n jaar hier. Sal beslis oor en oor gaan. Die natuurskoon kan nie in woorde beskryf word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantastiese opsie vir wegbreuk van die stad. Wat 'n besondere mooi plek! Huis is ingerig met al die benodighede, netjies en skoon. Die perseel is omhein en veilig vir troeteldiere om rond te hardloop en te geniet. Die dam en omliggende berge is besonders mooi. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene P
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Beste, mooiste plek. Die enigste probleem wat ek het met Alegria, is dat mens nie wil teruggaan huis toe nie! Ongelooflik mooi plek, die mooiste uitsig van die dam en berge. Ons honde het hulself gate uit geniet, veral die feit dat hulle self kon besluit wanneer hulle wil gaan swem. Merna is 'n wonderlike mens, en ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ongelooflike natuur en -berguitsig, ons hond het lekker in die water gespeel. Baie lekker gebly in die rustige natuur omgewing. Glad nie koud gekry nie, die verblyf is baie gerieflik, met ruim leefarea en kombuis met mooi uitsigte. Baie privaat en veilig. Net 15 minute van Porterville dorp waar daar 'n lekker koffie-winkel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Baie lekker kuierhuis en erf. Wonderlike plek, skoon en netjies. Perfekte grasperk vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len S
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Peaceful, relaxing and good for the soul. Alegria offers a lovely peaceful and relaxing experience. . The house has a huge lounge, entertainnement area & lots of covered veranda space, and enourmous lawn area, ideal for outdoor activities with the magnificent mountain and dam views. All the necessary appliances were available (Dishwasher & Air fryer - Yay) and crockery adn curlery was plentiful and good quality. Walking on the farm through the olive groves was great with lovely views. Our dog thought she was in heaven with all the space to roam and explore, and we were comfortable that the perimeter fencing meant she couldn't get lost. . Merna welcomed us and made sure we were comfortable, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Pragtige huis en waarde vir geld. Heerlik gebly, lekker gerus en gekuier. Gasvrou vriendelik, hulpvaardig en tegemoetkomend. Olyfolie-proe, 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beautiful house. What a beautiful place! So much grass and space for the kids to safely run around! They loved the pond and kayak and even caught a fish! The kitchen and braai area were brilliant and had everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R6 400
33 % AF
R6 400 R4 267
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 400
33 % AF
R6 400 R4 267
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 400
33 % AF
R6 400 R4 267
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Wereldsgeluk Olive Estate, Dasbosch Road, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38d796080005cb244a63853c0cf2e2a63565ea8be82f0f1992a24508a7897496c7e81efff5c51224fe23a62d2edd839f169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 400 nouVanaf R4 267 per nag, vir 10 mense 28 5 1 5 Wereldsgeluk Olive Estate Dasbosch Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.112821787778 19.027934026744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang