LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

12 gaste

5 slaapkamers

8 beddens

5 badkamers

33% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2026 tot 11 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Wereldsgeluk Olive Estate, Dasbosch Road, Porterville, 6810, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alegria is 'n luukse plaashuis geleë op die Andante Olyflandgoed aan die voet van die Groot Winterhoekberge, suid van Porterville. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers, met slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte bed, en albei het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daarbenewens is daar 2 enkel slaapbanke vir kinders in die leefarea. Die derde en vierde badkamers is toegerus met 'n stort, en die laaste badkamer het 'n bad.

Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n eetarea en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal ook toegang hê tot 'n volledige kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond, sowel as 'n pizza-oond.

Gaste kan asemrowende uitsigte oor die dam, olyfboorde en berge geniet. Ervaar die rustigheid van die plaaslewe terwyl jy by die dam ontspan of op die stoep kuier. Gaste is ook welkom om Andante se wêreldklas olyfolie te proe en die omliggende plaas te verken.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering. Vir die meer avontuurlustiges bied die eiendom 'n dam vir watersport en visvang, asook genoeg ruimte vir fietsry, draf of stap.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizanne U
Saam met lewensmaat
5.0
N plek om te ontspan weg van die stadslewe. Ons het heerlik gekuier. Baie stil en rustig op die plaas. Mens kan behoorlik rus en ontspan. Ons woef het...
Sien meer
Okt 2026
Leana S
Saam met vriende
5.0
Onoortreflik. Ons het ongelooflik lekker gekuier en elke oomblik geniet. Die fasiliteit het werklik alles wat mens nodig het en nog meer. Pragtige uit...
Sien meer
Sep 2026
Stiaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrus. Ons derde keer binne 'n jaar hier. Sal beslis oor en oor gaan. Die natuurskoon kan nie in woorde beskryf word nie.
Jul 2026
Estelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese opsie vir wegbreuk van die stad. Wat 'n besondere mooi plek! Huis is ingerig met al die benodighede, netjies en skoon. Die perseel is omhe...
Sien meer
Jul 2026
Dalene P
5.0
Beste, mooiste plek. Die enigste probleem wat ek het met Alegria, is dat mens nie wil teruggaan huis toe nie! Ongelooflik mooi plek, die mooiste uitsi...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wereldsgeluk Olive Estate, Dasbosch Road, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alegria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 400
33 % AF
R6 400 R4 267
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R6 400
33 % AF
R6 400 R4 267
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 400
33 % AF
R6 400 R4 267
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Wereldsgeluk Olive Estate, Dasbosch Road, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38d796080005cb244a63853c0cf2e2a63565ea8be82f0f1992a24508a7897496c7e81efff5c51224fe23a62d2edd839f169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 400 nouVanaf R4 267 per nag, vir 10 mense 30 5 1 5 Wereldsgeluk Olive Estate Dasbosch Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.112821787778 19.027934026744
Soek in 'n groter streek