+19
Selfsorg in Hibberdene

Alexander Place

6 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 994 Baracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Alexander Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks net 'n paar meter vanaf die strand. Hierdie verblyf is 'n goeie keuse vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie in Hibberdene en bied ook 'n pragtige uitsig oor die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en stoele. Langs die kombuis is die sitarea en dit het 2 slaapbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area, asook veilige parkeerplek binne die kompleks.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Bradley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 994 Baracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alexander Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

994 Baracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb16c700a13673fd812b1f659ae84dbfebc6ffbf52e95bf9fb7ce3de8f3f491dc55cc675c834759f4a1a2ed47c2583c0bdb7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 4 994 Baracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 12:00 -30.58041331679 30.572722116064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang