Alicante
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Theron Avenue, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alicante bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Worcester, Wes-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi, sowel as 'n kaggel vir kouer nagte.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Theron Avenue, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Theron Avenue, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang