Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alika's

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Alika's
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gert En Elna G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alikas word hoog aanbeveel. Waarde vir geld.

Asemrowende see-uitsig. Die huis is ruim en smaakvol ingerig. Die kombuis oortref alle selfsorgbehoeftes met alles wat benodig word. Rilda gaan uit haar pad om sorg te dra dat alles skoon en netjies is. Sy dra dit op haar hart om dit so gerieflik as moontlik te maak vir die gaste en gee aandag aan klein detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie, Gert en Elna, julle was droomgaste!

Alika's
Dominique W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek, goed toegerus, mooi uitsig.

Die blyplek was netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die kwaliteit van die toebehore en kombuisware is goed. Die uitsig is baie mooi. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en te alle tye besorg oor ons en ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Dominique, hoop julle kom weer kuier en kan ons ontmoet.

Alika's
Chris-marie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis met die beste uitsig wat jy kan kry.

Heerlik gebly, pragtige huis, netjies en skoon, veilig, met meer geriewe as enige ander vakansiehuis wat ons nog in gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Chris Marie, baie, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit beteken baie vir my. Kom kuier weer!

Alika's
Mariëtte C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat my siel nodig gehad het!

Alika is versekerlik die huis met die mooiste uitsig oor die see! Die woonstel is baie netjies, lekker groot en baie goed ingerig. Met kragonderbrekings het ons steeds WiFi gehad, kon TV kyk, en daar is 2 gasstofies wat baie verbruikersvriendelik is. Die groot (en baie groen) grasperk was verseker my 3 jarige se hoogtepunt. Ons is reeds besig om ons volgende besoek aan Alika's te beplan. Hulle het die standaard vir selfsorghuise baie hoog gestel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Sjoe, Mariette baie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Waardeer en beteken baie vir my. Julle was droom gaste en altyd welkom.

Alika's
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek waar gaste soos vriende ontvang word.

Rilda doen alles in haar vermoë om gaste gemaklik te maak. Vanaf die voorlopige bespreking tot bevestiging hou sy persoonlike kontak met jou. By inkloktyd ontmoet sy jou by die eenheid om jou te verwelkom. Alles wat jy benodig is in die eenheid en van goeie gehalte. Die woonstel is puik en word pynlik netjies skoongemaak. Pragtige uitsig oor die see en lekker stil. Ons beveel die plekkie graag. aan. Dankie Rilda vir die voorreg om jou plekkie te kon huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Anton, baie, baie dankie. Waardeer julle terugvoer. Hoop ons sien gou weer en die keer is daar 'n "Inverter" vir beurtkrag.

Alika's
Carina D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Gesin met klein kinders

Droom seevakansiebestemming.

Die huis is pragtig, skoon en netjies. Die uitsig oor die see vanaf die stoep is asemrowend mooi. Ons het dit so baie geniet en sal die plek definitief aanbeveel en gaan vir seker met 'n volgende vakansie weer kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Carina,
Baie dankie, hopelik is ek daar as julle weer kom kuier.
Nogmaals baie dankie vir julle bespreking.
Rilda

Alika's
Dalme M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalme M

Perfekte vakansieplek vir ons gesin.

Alika's het ons verwagtinge oortref. Dit bied alles wat mens tydens jou vakansie nodig het en nog meer. Baie gerieflik met pragtige uitsig. Wonderlike gasvrou. Baie dankie dat ons heerlik kon vakansie hou by Alika's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dalme,
Baie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Dit was so lekker om julle daar te he.
Hoop ons sien eendag weer.
Groete
Rilda

Alika's
Marlise V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Eienaar is baie vriendelik en altyd beskikbaar. Stapafstand van die strand af. Lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Marlise.

Alika's
Nadine J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Wonderlik.

Heerlike verblyf, ons familie het dit vreeslik geniet! Lieflike huis met pragtige uitsigte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Nadine! Julle is altyd weer welkom!

Alika's
Ben En Rina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben En Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige uitsig en 'n netjiese, skoon, goed toegeruste huis.

Rilda is 'n puik gasvrou. Ons is bederf en verwelkom met groot vriendelikheid. Die steilte van die parkeerplek af is bietjie erg vir bejaardes maar ons is nie spyt dat ons daar gebly het nie. Die uitsig en stilte is oor en oor die moeite werd. Dankie Rilda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Rina, ek waardeer dit.

Alika's
Louis U - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis U
Gesin met klein kinders

Alika's is fantasties geleë in 'n stil straat naby aan 'n surf strand met mooi uitsigte. Die chalet is goed toegerus en gemaklik.

Ons het die chalet gehuur. Ons is 'n gesin van vier, ons dogters is 11 jaar en 12 jaar oud. Ons het baie gemaklik gebly. Rilda is die eienaar en was baie hulpvaardig en ons het maklik ingeboek. Die chalet is baie goed toegerus en het al die benodighede om gemaklik vakansie te hou. Ons het by die plek gewerk en die WiFi was goed genoeg om konferensie-oproepe te neem. Ek het on-line opleiding vir 2 dae ondergaan en die Wi-Fi het dit gemaklik hanteer. Ons sal beslis weer die eenheid huur as ons in Jongensfontein vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Louis Baie dankie hoop julle kom kuier weer.

Alika's
Danie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het.

Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Lekker uitsig oor die see en Rilda is altyd gewillig om te help. Ons sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Danie. Kom kuier maar weer.

Alika's
Joan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B

Wonderlike, kort vakansie.

Van die oomblik van aankoms tot vertrek was ons verwonderd deur die fantastiese uitsig en netjiese verblyf en geriewe. Die gasvrou is 'n besonderse dame wat uit haar pad uit gegaan het om alles aangenaam te maak. Sal definitief graag weer daar wil kuier. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie waardeer, julle 2 sussies het ek net so geniet. Kom kuier weer.

Alika's
Hannes G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes G

Rus vir jou siel.

Ons het baie lekker gekuier by Alika's. Die see-uitsig was fantasties. Dit is 'n goed toegeruste huis met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Hannes.

Alika's
Lizanne B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B

Alika’s het elke (goeie) verwagting oortref.

Ons het die hoofhuis sowel as die woonstel gehuur vir ons hele familie. Dit was absoluut perfek. Een ekstra badkamer in die hoofhuis sal ideaal wees. Die kamers is luuks, ruim en gerieflik. Die leefareas ruim en pragtig ingerig. Ons kan braai op die stoep wat 'n pragtige uitsig op die see het of die binnebraai gebruik op koeler aande. Die see is 'n kort stappie van die huis af. Alles was regtig fantasties. Rilda het uit haar pad gegaan om dit gerieflik en veilig te maak vir 'n drie jarige en verder was sy sommer net hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Lizanne

Alika's
Tiena K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiena K

'n Juweel in Jongensfontein.

Alika's is 'n lieflike, groot huis en het alles wat mens nodig het. Rilda gaan uit haar pad uit om seker te maak ons voel tuis en ook om ons te vertel van al die lekker plekkies, wat 'n moet is in Jongensfontein en Stilbaai! Ons het Alika's se groot stoep en lieflike braai area vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Tiena baie dankie, altyd positief wanneer gaste hul verblyf geniet het.

Alika's
Christa M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige pragtige plek. Dit was 'n seevakansie duisend.

Baie volledig toegeruste huis met genoeg leefruimte vir 8 persone. See uitsig asemrowend vanaf die braaiarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Christa. Hopelik kom julle weer kuier.

Alika's
Anna-mart M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart M
Gesin met tieners

Fantastiese ligging. Plek goed ingerig en baie netjies. Eienaar is super vriendelik en hulpvaardig. Ongelooflike lekker vakansieplek - stukkie hemel op aarde.

Wonderlike omgewing, pragtige en gerieflike verblyf. En dierbare eienaar wat uit haar pad gaan om dit so lekker as moontlik te maak vir huurders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S
Gesin met tieners

Verfrissend vir die siel.

Lekker gekuier. Baie rustig en Rilda is 'n goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Carike!

Alika's
Regina M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende vakansiebestemming!

Die huis is ruim, uitstekend toegerus, baie netjies en skoon en het 'n pragtige ligging. Die uitsig van die stoep af en uit die woon- en slaapvertrekke is prentjiemooi. Boonop is die gasvrou, Rilda, hulpvaardig, vriendelik en gasvry. Ons het die week daar geniet en heerlik uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Regina waardeer jou positiewe kommentaar! Hoop ons sien julle weer eendag in Jongensfsontein.

Alika's
Lumari H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumari H

Mooiste uitsig en lieflike huis.

Die huis is uiters goed geleë en alles en meer wat mens benodig vir 'n heerlike verblyf en vakansie! Die uitsig is ongelooflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Lumari,
Bly julle het dit geniet.
Waardeer.

Alika's
Nicole K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Rilda is 'n ongelooflike gasvrou. Niks is te veel moeite vir haar nie. Sy het selfs ons wasgoed vir ons gewas. Die woonstel is so goed en mooi ingerig, mens kan letterlik net kos inpak, alles anders is daar. Ongelooflike uitsig oor die see en strand. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Nicole baie dankie. Baie bly julle was tevrede en het dit geniet. Julle was ook oulik en het julle geniet. Hoop om gou weer tesien.

Alika's
Tharina S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S
Gesin met tieners

Mooiste uitsig! Beste vakansie ooit!

Alles wat mens nodig het en nog meer. Gasvrou was fantasties. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Tharina dankie vir jou kompliment. Waardeer, en julle was wonderlike huurders ook. Hoop ons sien julle weer eendag.

Alika's
Petro S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Gesin met tieners

Mooiste mooi met see-uitsig wat jou asem wegslaan.

Rilda, pragtige gasvrou, het ons dadelik laat tuis voel met haar vriendelikheid. Pragtige huis met alles wat jy nodig het, ongelooflike uitsig oor die pragtige omgewing en see. Baie dankie Rilda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie baie dankie Petro. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien gou weer.

Alika's
Colette S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S
Gesin met tieners

Skoon, goed toegerus.

Pragtige uitsig, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Colette baie dankie. Hoop om gou weer te sien.

Alika's
Esna P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna P
Gesin met tieners

Awesome.

Baie groot en netjiese huis met 'n asemrowende uitsig oor Sandstrand en die see. Daar is alles wat nodig is in die huis om dit 'n onvergeeflike vakansie te maak. Rilda was ook baie besorg om seker te maak ons geniet ons vakansie. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, skoon netjies met pragtige see uitsig.

Ons het die voorreg gehad om vir 10 dae te kon uitspan by Alika's waar ons ook ons 50ste huweliksherdenking gevier het. Ons het ons verblyf terdeë geniet en kan oor niks kla nie. Die gasvrou, Rilda, was baie behulpsaam en het selfs vir ons 'n geskenkie gebring wat ons sal herinner aan Jongensfontein en die lekker tydjie wat ons daar kon deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Ben, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons hoop ons sien eendag weer.

Alika's
Ivan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek.

Fantastiese plek. Ongelooflike uitsig, baie lekker huisie. Super vriendelike gasvrou. Sal definitief weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie volledige fasiliteite.

Die eerste gedagte wat 'n mens kry is hoe ontsettend netjies en volledig die woonstel is. Die meubels, prente is van hoë gehalte en die uitsig is ongelooflik. Daar is meer fasiliteite besikbaar as in meeste mense se woonhuise. Dit word hoogs aanbeveel dat dit nie net 'n slaapplek is nie, maar een wat 'n mens 'n dag of twee moet opsy sit net om die plek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie baie dankie, waardeer en hopelik sien ons julle weer.

Alika's
Rudy S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy S
Saam met vriende

Heerlik.

Selfoon opvangs swak. Geen veilige parkering. Gasvrou baie gul en vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Gesin met klein kinders

Breathtakingly beautiful.

Truly a home away from home. Everything you have at home you will find here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Christine.

Alika's
Toetsie T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toetsie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly!

Hierdie huis is nie net fantasties geleë, skoon uitsig oor die see nie, maar het als wat jy begeer! Baie luuks en baie goeie diens, ons het net te kort hier gebly. Ons sal vir seker weer hier bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Toetsie. Waardeer en kom kuier gerus weer.

Alika's
Herman J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wonderlike uitsig uit al die vertrekke. Baie goed toegerus. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Herman en Sandra. Waardeer!

Alika's
Karin C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons gasvrou, Rilda, het ons met heerlike plaatkoekies bederf met ons aankoms. Sy laat geen steen onaangeroer om verblyf so heerlik as moontlik te maak nie. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Karin, ons hoop ons sien julle weer.

Alika's
Lezindie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezindie S
Gesin met klein kinders

Pragtige, gerieflike verblyf met wonderlike see-uitsig!

Baie skoon en netjiese huis. Baie goed toegerus. Pragtige see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Lezindie. Hoop ons sien weer eendag.

Alika's
Yolandi K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly by Alika's. Ek beveel dit vir enige iemand aan en is baie veilig vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Yolandi baie dankie, waardeer en is baie bly julle het dit geniet. Hopleik sien ons weer eendag.

Alika's
Willie & Rina B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Rina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek met 'n lieflike uitsig!

Baie vriendelike gasvrou - sy het selfs moeite gedoen om ons kamera wat ons daar vergeet het, weer veilig aan ons terug te besorg. Die blyplek was uiters netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Rina.
Dit is altyd lekker as gaste tevrede is.

Alika's
Marina V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is soos om 'n geskenk oop te maak en beter te kry as wat jy verwag. Die woonstel is ruim met oorgenoeg spasie. Dit is silwerskoon en baie netjies. Die kombuis en woonstel is goed ingerig veral vir gaste wat langer as 'n naweek wil bly. Die kersie op die koek is die asemrowende see-uitsig vanuit al die vertrekke en absolute privaatheid. Ons gasvrou Rilda is baie hulpvaardig en maak seker dat haar gaste gelukkig en tevrede is. Ons sal dit graag in die toekoms weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Alika's is 'n pragtige plek met 'n asemrowende see-uitsig. Pragtig binne en baie netjies. Die eienaar is 'n baie vriendelike dame en ook baie behulpsaam. Ons sal beslis eendag weer daar gaan oorbly. Alika's bied soveel meer as wat op 'n foto vasgevang kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Verblyf was uitstekend, stylvol en netjies met goeie gasvryheid. Baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Roelf, hopelik sien ons weer gou.

Alika's
Elize D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van jou eie huis!

Van begin tot einde was alles meer as perfek, het ek alles en meer gekry! Rilda het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en het soos 'n ou vriendin gevoel met ons vertrek. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Elize vir die baie mooi kommentaar. Hoop om julle weer te sien in Jongensfontein.

Alika's
Liezel P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en privaat.

Alika's is 'n woonstel onder 'n huis, maar is uiters privaat. Dit is baie goed toegerus, met o.a. 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die woonstel is baie netjies, maar steeds kindervriendelik. Die trappe vanaf die pad na die woonstel is steil, so ek sal nie die woonstel vir persone met liggaamlike beperkinge aanbeveel nie. Die matrasse is lekker ferm en ons het heerlik geslaap. Die uitsig is waarlik so goed soos op die foto's en die area is lieflik stil. Ons sal so gou as moontlik weer by Alika's oorbly. Ons kinders was 4 en 7 tydens ons besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Dankie Liezl!
Dankie ook vir goeie raad met die dak. Reeds herstel. Hoop om julle gou weer te sien.

Alika's
Odette V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en ek wil sommer vir altyd daar bly.

Die woonstel het die pragtigste uitsig oor die strand en see! Verder is dit baie gerieflik met meer as wat jy nodig het. Dit is stil en jy kan regtig net kom agteroor sit en ontspan. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Beste Odette,

Baie dankie vir jul kommentaar. Ons waardeer en sien uit na julle opvolg besoek. Was lekker om julle te ontmoet!

Alika's
Nita B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita B
Saam met vriende

Baie, baie lekker gekuier!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Baie dankie Nita, bly julle was tevrede!

Alika's
Madri M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri M
Gesin met tieners

Stil en rustig met 'n fantastiese uitsig.

Ons was absoluut tevrede met ons verblyf by Akila's. Dit is 'n woonstel onder 'n woonhuis met 2 slaapkamers, 2 badkamers, met 'n lieflike uitsig op die see. Die woonstel was baie goed toegerus, gerieflik en baie ruim. Die hele area is besonder rustig en stil. Ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alika's se terugvoer

Goeie Dag Madri,

Baie dankie vir die terugvoer oor Alika's. Dit beteken vir my baie en dit word waardeer!

Alika's
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: See-keeromstraat 5, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjROR84W0oHVWeroHaC2sp0qrMIA6LbVESNjK66lCXPFuRbuhhc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 5 See Close Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.419831094654 21.349100340227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem