Beskrywing
Die ateljee het 'n aparte ingang en 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Linne word voorsien maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en die skuifdeure lei na 'n wandelpad na die strand toe. Daar is buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die skoonmaakfooi sal aangepas word afhangende van die aantal gaste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tripelverdiepinghuis het 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n ander slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die skuifdeure lei na 'n wandelpad na die strand toe. Daar is buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die skoonmaakfooi sal aangepas word afhangende van die aantal gaste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 See Close, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang