LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aliwal Anchorage | LekkeSlaap
+20

Aliwal Anchorage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Aliwal Anchorage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thursia H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thursia H
Saam met vriende

Baie aangename mense in 'n knus plekkie - easy lock up and go.

Die eienaars van Aliwal Anchorage is vriendelik en ongelooflik behulpsaam met inligting oor die area. Hulle proses is goed deurdink en doeltreffend. Dis veilig, netjies en maklik. Reg vir gaste om net te kan ontspan.

Aliwal Anchorage's terugvoer

Baie dankie Thursia. Dit was 'n groot plesier vir ons om julle te kan huisves.

Aliwal Anchorage
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Exter Place 2, Widenham, 4170, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0749feab2b0128d397ca0bb393a194a1ccc9c333125610d7093523b2c647b5e0da2f18f6a05dacb8649a91b0b4370a595d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 2 Exter Place Widenham 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -30.218288632726 30.790239291857
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!