Aljama
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
C.f. T - Mei 2024
Algehele gradering
Verblyf was lekker.
Aljama se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, C.f. Ons het die WiFi gerapporteer en die knip reggemaak. Ek verstaan nie jou terugvoer oor die handdoeke nie, julle het elke dag 2 skoon handdoeke gekry? Bevestig asb. met jou meisie.
Adri K - Mei 2024
Algehele gradering
Sal beslis vir vriende aanbeveel. Gawe mense.
Aljama se terugvoer
Dankie Adri, waardeer jou terugvoer.
Megan B - Mei 2024
Algehele gradering
5 star.
Darryl S - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect.
Simone L - Apr 2024
Algehele gradering
Idiale oornag plek.
Mike G - Apr 2024
Algehele gradering
Would gladly stay there again.
Tanya V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige heerlike kuier.
Aljama se terugvoer
Dankie Tanya - julle was pragtig. Julle moet weer kom kuier.
Katlego R - Feb 2024
Algehele gradering
I would recommend it to any couple looking for something that is affordable.
Arnold D - Nov 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Nadia S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en die kliëntediens is perfek!
Aljama se terugvoer
Baie dankie Nadia, dit was great om jou hier te gehad het! Volgende keer gaan ek saam vis en chips eet onder die boom.
Adre S - Okt 2023
Algehele gradering
Knus, gemaklik, alles wat mens nodig het.
Aljama se terugvoer
Wonderlike gaste - baie dankie.
Thomas William D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame mense.
Evert B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige oasis.
Aljama se terugvoer
Dankie Evert, waardeer.
Was lekker om julle te ontmoet het.
Dankie vir die mooi resensie.
Anelize J - Jul 2023
Algehele gradering
'n Pragtige gastehuis waar jy definitief kan tuisgaan.
Aljama se terugvoer
Hi Annelize, julle was wonderlike gaste. Baie dankie vir die mooi resensie, julle moet gou weer kom kuier.
Daniela L - Jul 2023
Algehele gradering
Great plek om te bly!
Aljama se terugvoer
Baie dankie Daniela - wonderlike gaste
Sanel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome tyd gehad.
Aljama se terugvoer
Dankie Sanel, was lekker gewees om julle te ontmoet het.
Volgende keer sal ek sorg dat daar potte en panne is.
Lindiwe M - Jan 2023
Algehele gradering
The place is too small.
Aljama se terugvoer
There are photos available that show precisely the size of the rooms.
If you desired bigger rooms, you should have booked a bigger unit.
Our check-in time is 20:00, and we still try to accommodate up untill 21:00, but 21:30 is too late.
Kind regards,
Management.
Francis N - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het vir oornag was beskikbaar.
Aljama se terugvoer
Hallo Francis, dankie vir die mooi terugvoering.
Ek hoop julle het die wildtuin geniet en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Aljama
Maretha J - Nov 2022
Algehele gradering
Elma, baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, kuier was lekker net kort.
Aljama se terugvoer
Hi Maretha, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet het. Dis net 'n jammer dit was so vinnig.
Waardeer baie.
Elsie G - Okt 2022
Algehele gradering
Eienaars, baie baie gaaf, lekker saam gelag en gesels.
Aljama se terugvoer
Hallo Elsie, dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop dis definitief nie die laaste keer nie.
Dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer regtig baie. Groete vir Freddie.
Sipho T - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic, really great, and enjoyable.
Aljama se terugvoer
Hi Sipho, thank you for your booking. Nice having you here , hopefully next time you'll stay a little bit longer.
Cherize S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees.
Aljama se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Cherize.
Dit was baie lekker om julle hier te gehad het.
Baie oulike seuns.
Kom gerus weer.
Antonette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gasvry.
Aljama se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Antonette, dit was lekker om julle hier te gehad het.
Sonja G - Jun 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Die gastehuis is baie sentraal aan restaurante en die dorp.
Liesl S - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Aljama gebly. Dit was gerieflik en naby aan alles!
Aljama se terugvoer
Dankie Liesl, dit was lekker om julle te ontvang het.
Kom asb weer.
Vriendelije groete
Sophette G - Mei 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag op pad Kruger wildtuin toe. Dankie vir die gasvryheid.
Aljama se terugvoer
Baie dankie Sophette, ons waardeer jou terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet het.
Lekker dag.
Johan K - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker kon slaap.
Aljama se terugvoer
Baie dankie Johan, ons waardeer julle positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te verwelkom.
Vriendelike groete, Elma Steyn.
Hendry C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Aljama se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons neem kennis van die trappe en sal alternatiewe parkering bied vir ouer mense.
Riëtte B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Aljama se terugvoer
Baie dankie Riette, dit was baie lekker om julle hier te ontvang het.
Brigitte S - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean, friendly.
Aljama se terugvoer
Baie dankie Brigitte, ons waardeer jou resensie.
Adriana S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en stil omgewing.
Aljama se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer en sal julle graag weer wil ontvang.
Malekutu H - Jan 2022
Algehele gradering
It was so excellent.
Aljama se terugvoer
Hi Harold, thank you very much for your excellent review - we really appreciate.
Janus R - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, vriendelik.
Leandri V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker ligging.
Marita V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Belinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvryheid fantasties. Geen negatiewe kritiek nie!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo