Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkmaar Farmstay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Huibrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Alkmaar Farmstay
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marguerite B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie.

Ons het wittebroodkamer gekies. Baie mooi versier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venezia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venezia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief "'n terugkom", "'n sien jou weer"! Die mooiste plekkie.

Almal was so vriendelik. Mooiste dam en die swembad is so skoon! Kamers is so mooi - elkeen het sy eie tema, so netjies en die bed is so gemaklik en ruik lekker. Die natuurlewe om ons met 'n buitestort en oop kuier-area. Definitief 'n opsie vir 'n vakansie/oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkmaar Farmstay se terugvoer

Dankie Venezia, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Alkmaar Farmstay
Stephanie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie netjies en kliëntediens is puik. Het meer gekry as wat verwag was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkmaar Farmstay se terugvoer

Dankie Stephanie, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Alkmaar Farmstay
Mona V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona V
Saam met vriende

Aangename verassing!

Ons het net een aand oorgeslaap, wens dit was meer. Dit is die mooiste en skoonste plek wat ek in 'n lang tyd by gebly het. Die ontvangs was so vriendelik. Ons het laat aangekom a. g. v verkeer. Als was reg gesit toe ons daar aankom ons kon net die vuur aansteek. Daar is 'n werker vir ons gegee, David, ons kon hom enige iets vra. Die slaapplekkies self was so mooi en skoon. Die volgende oggend was ek nog meer verras om te sien hoe mooi die plek is. Ek beveel Alkmaar 100% aan enige iemand! Moet bysê die plek is nog mooier as wat die fotos wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Lekker lekker gerus.

Was in 2015 Desember daar vir 'n troue en dit was destyds alreeds baie goed ingerig. Die venue het tien dubbel verbeter intussen en die gemeenskaplike swembad is bitter lekker. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chidleen H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chidleen H
Gesin met tieners

Baie lekker plaaslewe en baie vars omgewing.

Was baie lekker. Veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Besigheidsreis

Rustig.

Bietjie ver uit Nelspruit vir sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christiaan B
Saam met vriende

Die skokkendste ondervinding ooit.

Ons was 'n drafgroepie van 10 volwassenes en 7 kinders, en het op aanbeveling van die bestuurder, Wanda, 3 huise met 6 kamers in totaal bespreek vir R12000 vir 2 nagte. Saterdagoggend voor 4 was daar 'n ander drafgroep wat harde musiek gespeel het en aanmekaar op hulle toeters geblaas het, maar ons het dit laat vaar. Die aand omstreeks 6 uur het hulle weer begin om klipharde musiek teenaan ons huise te speel sodat ons nie eers mekaar kon hoor praat nie. Teen 9 uur het ek vir Wanda gebel en gevra om die ander groep sagter te maak sodat ons kinders kan slaap. Sy het onmiddellik laat weet dat dit onregverdig is van my om te vra om hulle sagter te maak, aangesien dit 'n groter groep is as ons, en dan sal die ander groep nie weer terugkom nie. Sy het ook gesê ons het te min betaal vir die naweek (wat glad nie so is nie). My vrou het die ander groep toe gaan vra om asb. sagter te wees, en hulle het die musiek bietjie sagter gesit. Wat toe gebeur het was skokkend: Wanda het, terwyl ons aandete geëet het, by ons ingebars en op ons begin vloek en skree. Dit was so erg dat die mans in ons groep haar vriendelik gevra het om asseblief ons te verlaat sodat ons net klaar kan eet, maar sy het aangehou en gewyer om ons te verlaat. Na 'n hele tyd van onaangename verwyte, is sy na die ander groep toe, waarna hulle die musiek natuurlik net nog harder gesit het, en hulle megafoon se alarm aangesit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette E
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Dit was baie lekker gewees. Jy sit op die stoep en kyk uit op die berge en aan jou linkerkant is die lemoenboorde. Die plekkie was netjies en sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniele E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aniele E
Saam met vriende

Bakgat!

Ons was baie gelukkig met die verblyf. Ons het baie lekker gebly, geen klagtes behalwe vir die een tent se stort wat nie lekker gewerk het nie, water wou nie warm bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna M
Gesin met klein kinders

Rustig en gesellig.

Baie lekker in die boskamp. Baie goeie kampbestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeta D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeta D

Very friendly and helpful hosts. Very comfortable stay. Perfect for a big group.

Would definitely recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie J
Gesin met klein kinders

It was quiet and peaceful. What a pleasure and nice break from the norm!

We had a wonderful time. Everything was very clean and neat. The staff are awesome! For other visitors - its a farm - hence its a farm road. 4x4 type vehicle would handle the road better than a car.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was stil en vreedsaam. Wat 'n plesier en 'n lekker wegbreek van die norm!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Alles was skoon en netjies. Die personeel was fantasties! Vir besoekers - dit is 'n plaas - so mens moet 'n plaaspad ry. 'n Viertrekvoertuig sal die pad beter kan hanteer as 'n gewone kar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annah T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annah T
Gesin met klein kinders

It is a quiet and cozy place to relax away from home.

I enjoyed my stay at thee farm. Wandi gave us a warm welcome though we arrived so late. The bedding is so comfy. The place is so secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met klein kinders

Die stilte en rustigheid om die vuur by die boskamp het my en my vrou baie goed gedoen.

Ons nou wel net een aand oorgeslaap, maar die stilte en sterre het dit vir ons gedoen by die boskamp. Volgende keer sommer 'n familie reünie daar hou. Slaapplek is daar oor as genoeg en die tent akkommodasie baie netjies. Sibo wat die kamp oppas kan ook 'n groot pluimpie kry vir sy vriendelikheid en gasvryheid. Dankie julle. Dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkmaar-plaas, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9792b44bffc86189ce02c6a1b1144c0f0ef009ae417b8b6b7775d43cf2aef63fb65a478326cfb779ece4d71082bc45ee8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Alkmaar Farm Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.460818681046 30.830895380981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem