Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Aboard Charlie's Cabin

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2023 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaveiw-pad 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 R716 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

All Aboard Charlie's Cabin is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gqeberha (Port Elizabeth) wat in 'n welige tuin weggesteek is. Dit bied 'n intieme ontvlugting vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.

Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid het 'n privaat stoep met ingeboude sitplek. Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet en gesellig rondom die gemeenskaplike braaigeriewe verkeer. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by All Aboard Charlie's Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir All Aboard Charlie's Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 66

Jaar gelys 12

Ligging

  • Old Seaveiw-pad 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink All Aboard Charlie's Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R716
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R716
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaveiw-pad 22, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda38380dc32b7b7d415cae7840bc055a3a9e69f875fee23090d1ddda119026b0c1d1261dc6362d478eb9169440fdbe82f3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R716 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 22 Old Seaveiw Road Chelsea Farm 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.00801522064 25.482683814156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem