Alldays

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alldays is 'n toevlug in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n wildbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende stopplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis en bied aan gaste die kans om die Groot 5 te sien.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met lugversorging en dubbelbed en die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 dubbelbeddens. 'n Slaapbank is in die slaaparea beskikbaar. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n aparte toilet. en ook 'n buite-stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die huis het DStv, plonspoel, braaigeriewe en 'n alarmsisteem.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Alldays sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alldays gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za