Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alldays Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 10 resensies vir Alldays Hotel
Netheid
2.7/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
2.9/5
Waarde vir geld
2.8/5
Franco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franco B

Good for the purpose but spoilt by the overcharging.

Stay was great but we were overcharged by the accommodation and are now trying to get our money back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristina S
Saam met vriende

Ok for one night.

Friendly staff. Restaurant on premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia Diolina R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia Diolina R
Saam met vriende

Gemaklik en gerieflik.

Ons was oppad Botswana toe en Alldays is goed geleë en maklik bereikbaar. Alhoewel die geriewe netjies is, is dit nie noodwendig luuks nie, maar teen die R400pp was dit waarde vir geld. Die kok was 'n ander storie! Haar kos en voorbereiding het ons verras en het selfs die punteneriges in ons geselskap met 'n goed voorbereide en smaaklike bord kos verras. Porsies was ruim en ons het tevrede in ons beddens gaan klim. Aangesien Alldays 'n oorslaapbestemming is, sou ek voorstel dat daar 'n ontbyt beskikbaar gestel word vir reisigers wat vroegoggend op die pad val, veral omdat daar geen ander geleenthede beskikbaar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marna S
Gesin met klein kinders

Glad nie aangenaam nie.

Lig werk nie, niks teëls nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alldays Hotel se terugvoer

Mev Scott ons is jammer oor u ongelukkigheid. Ons is besig om die hotel te opgradeer en ek dit aan u verduidelk. Ons nerens teels behalwe in badkamers nie. Sement is hele plek deur ge-ipozy en draad in dak wat u gesien het is waar waaier op was. Ons het waaiers vervang met Lug verkoelers. Hoop om u weer te sien. Lekker dag

Alldays Hotel
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud maar goed.

Ontvangs by Alldays hotel was vriendelik en die kamer gerieflik en skoon. Daar is heelwat onderhoud werk wat gedoen moet word maar niks was so dat dit onbruikbaar was nie. Dis definitief 'n plek waar ek weer sal oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alldays Hotel se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, daar word later in die jaar groot opgradueerings beplan wat met u volgende besoek hopenlik 'n verbetering sal wees. Sien uit om u weer te huisves.

Alldays Hotel
Stanzi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stanzi S
Besigheidsreis

Aanvaarbaar, maar nie wonderlik nie.

Geen warm water nie. Geen kragopwekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
George D
Gesin met tieners

Glad nie 'n plesier nie!

Met ons aankoms het hulle nie geweet ons kom nie. Gelukkig het ek die bevestigingspapiere saamgeneem. My bespreking was vir een dubbelbedkamer en twee enkelbedjies. Ons het 3 enkelbeddens gekry. Beligting in die kamers was uiters swak, krane is los en geen of bietjie warm water in die stort. Muskiete het ons die aand weggedra. Kaartmasjien werk nie, slegs kontant was aanvaarbaar by restaurant en kroeg. My bespreking was vir twee nagte, maar ons het Saterdag uitgeboek en by 'n ander lodge gaan bly. Nooit weer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is glad nie skoon nie en die diens is regtig swak, sal dit vir niemand aanbeveel mie.

Die hotel is glad nie skoon nie die kamer en beddegoed was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alldays Hotel se terugvoer

Goeie dag, namens die Alldays hotel, kan ek as eienaar net groot onverskoning vra. Dit is onaanvaarbaar en sal nie hier gelaat word nie. Ek wil graag u konntak besonderhede he en u geld terug betaal. Weereens baie jammer.

Groete
Charlotte Prinsloo

Alldays Hotel
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R572, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5050c9f3a26939de06032ce8972917a14c15775d9f60fca70dda059eae9c04bde8e05149b4306743d4efc2cb70ecc3583e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 3 R572 Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.679220419402 29.105065762997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem