Alldays Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Franco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Good for the purpose but spoilt by the overcharging.
Kristina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ok for one night.
Cornelia Diolina R - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Marna S - Feb 2023
Algehele gradering
Glad nie aangenaam nie.
Alldays Hotel se terugvoer
Mev Scott ons is jammer oor u ongelukkigheid. Ons is besig om die hotel te opgradeer en ek dit aan u verduidelk. Ons nerens teels behalwe in badkamers nie. Sement is hele plek deur ge-ipozy en draad in dak wat u gesien het is waar waaier op was. Ons het waaiers vervang met Lug verkoelers. Hoop om u weer te sien. Lekker dag
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Anton O - Des 2021
Algehele gradering
Oud maar goed.
Alldays Hotel se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, daar word later in die jaar groot opgradueerings beplan wat met u volgende besoek hopenlik 'n verbetering sal wees. Sien uit om u weer te huisves.
Stanzi S - Nov 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar, maar nie wonderlik nie.
George D - Sep 2021
Algehele gradering
Glad nie 'n plesier nie!
Lees meerRonel S - Apr 2021
Algehele gradering
Die plek is glad nie skoon nie en die diens is regtig swak, sal dit vir niemand aanbeveel mie.
Alldays Hotel se terugvoer
Goeie dag, namens die Alldays hotel, kan ek as eienaar net groot onverskoning vra. Dit is onaanvaarbaar en sal nie hier gelaat word nie. Ek wil graag u konntak besonderhede he en u geld terug betaal. Weereens baie jammer.
Groete
Charlotte Prinsloo
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Alldays, 0909, Limpopo