4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R327, Farm 85, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Allie @ Hemelblauw is 'n huisie op die plaas Hemelblauw. Dit spog met 'n uitsig oor die ongerepte fynboslandskap waar die Outeniekwa- en Langeberge bymekaarkom. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n oond toegerus is. Daar is ook 'n houtstoof in die kombuis.
'n Sonkragstelsel voorsien 24 uur elektrisiteit en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is onder 'n dubbelmotorafdak beskikbaar. Die huis bly op warm somersdae koel en daar is 'n stoep en 'n groot visdam. 'n Boma met 'n braai-area is ook beskikbaar.
Gaste kan voëlkyk, stap, fietsry, meditasie of joga geniet. Hierdie verblyf is 10 km vanaf die Karoo waar gaste restaurante en ander besienswaardighede in dorpies, soos Van Wyksdorp of Calitzdorp kan verken. Die huis is ook naby die Jakkalsvlei Wynlandgoed geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R327, Farm 85, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
- Gaste dink Allie @ Hemelblauw het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R327, Farm 85, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang