LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Allview Holiday Apartments | LekkeSlaap
+91

Allview Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Allview Holiday Apartments is tussen Saldanha en Vredenburg geleë, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad en net 'n entjie vanaf die R27 naby Paternoster, Langebaan, Velddrif, Darling en Yzerfontein.

Allview Holiday Apartments is in Jacobsbaai aan die Weskus geleë en bestaan uit 2 woonstelle wat volledig vir selfsorgverblyf toegerus is. Die eenhede het volledige badkamers en kombuise wat volledig toegerus is met eenplaatstowe en skottelgoedwassers. DStv (hotelpakket en kykNET) is beskikbaar.

Let asb. daarop dat tariewe per persoon wat deel is.

Verlustig jouself in die asemrowende see-uitsigte van die stoepe af. Jy sal heerlik langs die ingeboude braaiplekke of Weber kan ontspan. Kom geniet die heerlike, vars lug by Allview Holiday Apartments, net 100 meter van die see af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Allview Holiday Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allview Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYjGSHwlbhrTek5AbmQvY9NL4dDEmo9OdhUfpSkZwxKk1sXWkAF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!