Almar View Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Almar View Gastehuis is net 14 km van Nelspruit af op 'n pragtige makadamianeutplaas met lieflike uitsigte oor die Krokodilriviervallei. Die gastehuis is na aan die Krugerwildtuin en ongeveer 65 km vanaf die Numbi-hek.

Die gastehuis bied verblyf aan in 9 smaakvol versierde kamers en 1 gesinseenheid. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, lugversorging/verwarmer, TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n patio. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met baddens en/of storte. Die kamers het elk hul eie braaigeriewe en geniet lieflike uitsigte oor die tuin. Gratis WiFi is in die kamers beskikbaar.

Dit is ook perfek geleë indien jy die Laeveld se toeriste-besienswaardighede wil verken soos Blyderivierspoort, Pelgrimsrus, die Panorama-roete, Kaapschehoop met die wilde perde, die Botaniese Tuine en die roete na Mosambiek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Almar View Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false