LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Selfsorg in Bojanala

Aloe Chalets Nyala

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Aloe Chalets Nyala is 'n chalet wat op 'n wildplaas naby Moedwil, Rustenburg geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf op die wal van n dam. Die chalet is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na vakansieverblyf.

Die chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is.

Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n gemaklike rusbank.

Die chalet lei na 'n stoep, 'n lapa met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die buitestort, Jacuzzi en klein swembad is op die wal van die dam geleë en baie privaat. Daar is ook 'n tweede braai-area onder die bome buite die lapa.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Petrus B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, privaat en netjies. Het alles wat 'n mens benodig. Was fantasties gewees. Sal weer gebruikmaak van hulle.
Okt 2026
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing. As natuurliefhebbers het ons heerlik gekuier. Die dammetjie reg voor die chalet met die pragtige eende wat vi...
Sien meer
Aug 2026
Monique V
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional. A wonderful stay! The hosts are friendly, the game farm is safe, clean, and peaceful. The perfect place for a relaxing wee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Van die beste chalets waar ons nog in gebly het, als wat jy nodig het. Lekker rustige naweek.
Jun 2026
Alet W
Saam met lewensmaat
5.0
Die ideale wegkomkans na 'n pragtige landelike omgewing. Ja, ons het heerlik gebly.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 220

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Chalets Nyala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dc12a7e3f5119652dda60497d8d933e13af7ad74d23f2e21d3abf57749e3b9d95d6cde73400fce71b3bffd38bb48c97f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.579437640914 26.899202757397
Soek in 'n groter streek