Beskrywing
Die kamer beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Geriewe sluit 'n aantrekarea met 'n ketel en 'n haardroër, 'n 42-"-slim-TV, WiFi, 'n werkspasie en 'n klerekas in. Gemeenskaplike areas sluit 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n swembad, kroeg en 'n onderdak-lapa in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Gaste kan wildritte vooraf teen 'n ekstra fooi bespreek. Dit sluit halfdae met versnaperinge en verversings, of volle dae met versnaperinge, verversings en 'n ligte middagete in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Geriewe sluit 'n aantrekarea met 'n ketel en 'n haardroër, 'n 42-"-slim-TV, WiFi, 'n werkspasie en 'n klerekas in. Gemeenskaplike areas sluit 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n swembad, kroeg en 'n onderdak-lapa in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Gaste kan wildritte vooraf teen 'n ekstra fooi bespreek. Dit sluit halfdae met versnaperinge en verversings, of volle dae met versnaperinge, verversings en 'n ligte middagete in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus en suite-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n sitkamerstel, kaste en 'n kombuisie wat met 'n koffiemasjien, mikrogolf, slim-TV, yskassie en 'n broodrooster toegerus is. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en buite is daar 'n onderdak-lapa met 'n ingeboude braai en 'n privaat kroeg en 'n swembad. Gaste kan gerus 'n verkyker saambring en die inheemse wild bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Gaste kan wildritte vooraf teen 'n ekstra fooi bespreek. Dit sluit halfdae met versnaperinge en verversings, of volle dae met versnaperinge, verversings en 'n ligte middagete in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tuinwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n oond, kookplaat, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplanleefarea beskik oor 'n kaggel en braaigeriewe is op die stoep beskikbaar. Daar is ook elektriese komberse, gratis WiFi en 'n daaglikse skoonmaakdiens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Gaste kan wildritte vooraf teen 'n ekstra fooi bespreek. Dit sluit halfdae met versnaperinge en verversings, of volle dae met versnaperinge, verversings en 'n ligte middagete in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus en suite-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n Jacuzzi wat op versoek beskikbaar is. Die eenheid het 'n sitkamerstel, kaste en 'n kombuisie wat met 'n koffiemasjien, mikrogolf, slim-TV, yskassie en 'n broodrooster toegerus is. Buite is daar 'n onderdak-lapa met 'n ingeboude braai en 'n privaat kroeg en 'n swembad. Gaste kan gerus 'n verkyker saambring en die inheemse wild bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Gaste kan wildritte vooraf teen 'n ekstra fooi bespreek. Dit sluit halfdae met versnaperinge en verversings, of volle dae met versnaperinge, verversings en 'n ligte middagete in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Makana Local Municipality, 6149, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang