Aloe Temba Safari Lodge
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Makana Local Municipality, 6149, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aloe Temba Safari Lodge is die perfekte bestemming as jy op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek. Hierdie pragtige selfsorggastehuis is net 15 km se ry vanaf die middel van Grahamstad en is ideaal vir groot gesinne wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die gastekamers het elk 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word.
Die gedeelde kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, aparte yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die gedeelde leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Verder is daar 'n gemeenskaplike ingeboude braai buite by die onderdak-lapa-area met 'n privaat kroeg en swembad. Gaste kan 'n verkyker saambring en die inheemse wild sien terwyl hulle in die lodge-area ronddwaal.
Aloe Temba Safari Lodge bied gaste 'n onvergeetlike en rustige toevlugsoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N2, Makana Local Municipality, 6149, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Makana Local Municipality, 6149, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang