LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloe Ridge | LekkeSlaap
+12

Aloe Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperstraat 2, Jukskei-park, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Ridge is 'n gastekamer op die eienaar se eiendom, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe sluit 'n TV met Openview-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, panne en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep, 'n groot tuin met 'n swembad en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot onderdakparkeerplek.

Die kothuis is naby kruidenierswinkels, 'n wassery, restaurante, apteke en hospitale, sowel as Fourways en Monte Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloe Ridge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Koperstraat 2, Jukskei-park, Randburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperstraat 2, Jukskei-park, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA576552075f2413dc5b0fb11c8b4e4086af169345848a4833b3c891debcf82bc3f26cb1c9fc05b02c0649ba82aa7199e24782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 2 Koper Street Jukskei Park 2188 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.035779043474 27.983175516129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!