Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Ridge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Aloe Ridge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Freda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Freda B
Saam met vriende

Not worth the price we paid.

The view was spectacular. The chalet itself is very nice. Nobody helped us with our luggage. Nobody welcomed us at the chalet itself, only very quickly at reception. The chalet was full of spiders and cockroaches. The chalet was also not cleaned properly and all the bins were not emptied. However, we did have absolute privacy. The road was in a very bad state. We loved the setup of the chalet. We will, however, never go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility of the flowing river is very soothing.

Stay was enjoyable and peaceful. The place needs regular cleaning and fumigation. Personally, I feel that the sink should have been in the kitchen, not way over there, fifteen steps away. It's inconvenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel, swembad was great!

Sal weer en weer kom! Was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S
Gesin met klein kinders

Fantasmagories

Baie goeie diens, baie rustig, dit doen jou siel goed. Sal spoedig weer gaan. Baie dankie Aloe Ridge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Lekker rus.

Aloe Ridge het alles wat jy nodig het om lekker te ontspan en slaap met 'n fantastiese view. Die gedruis van water was kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrsna L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrsna L
Saam met vriende

'n Plek waar jou siel kan rus.

Ons was vier volwassenes wat in die winter daar gekuier het. Die fantastiese uitsig, ruim vertrekke en kaggel was goed vir rus en ontspan. Dit was te koud om op die stoep te braai. Dit sal help as jy jou eie droë hout kan bring, want die oord het net nat hout gehad. Ons gasvrou was flink en behulpsaam toe ons probleme met warm water ondervind het. Sterk aan te beveel. Onthou net dat gewone sedan motors met lae suspensie nie eintlik daar kan ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Gesin met klein kinders

Smart plek teen 'n goeie prys.

Waarde vir geld. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Justine H
Gesin met klein kinders

Wonderful area.

A few things put me off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben G
Saam met vriende

Heerlik, rustig en naby aan die natuur.

Ideale plek buite die stad om jou batterye te herlaai. Mal oor mens se eie swembad op die dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lamees A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamees A
Gesin met klein kinders

Rustig en privaat.

Die hele ambiance van die plek was worth the trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik, stunning plek, sal definitief weer gaan.

Pragtige uitsig. Die plek het alles gehad: 'n swembad, WiFi, 'n rivier en visvanggeriewe. Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jody S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jody S
Saam met vriende

Around the Pot gaan ry, so net aande by huis gewees.

Ontvangs was baie vriendelik en het dadelik kom groet en nodige inligting verskaf - huisies was mooi skoon, dankbaar vir hout en blits by beide kaggel en braaiplek. Wens ons kon meer deur dag daar wees, die natuurskoon rondom rivier is besonders, ons beplan reeds ons somerwegbreek met vriende sodat ons die swembad/braai-areas beter kan benut. Net bietjie opbouende kritiek: daar was rotte/muise in een van die huise, ons woon op 'n kleinhoewe so weet huisies in die veldarea is maar geneig om besoekers te kry - dalk net kyk daarna. Batterye in een van die afstandbeertoestelle lyk of 'n hond dit gekou het. Die banke in ons huisie is bietjie lam gesit al - dalk tyd vir nuwe. (Kilimanjaro).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker maar die plek kort aandag.

Was heel lekker. Die bad se water het wel nie warm geword nie. Toe die gas vervang was het die stort darem warm geword.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy-leigh C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Joy-leigh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, asemrowend, maar bietjie gevaarlik ook.

Ek sal definitief terugkeer. Dis baie mooi. Al probleem was sein en ek's Vodacom. Wat baie weird is. Want Vodacom werk altyd, al is dit loadshedding. Gesukkel nou en dan om ontvangs in die hande te kry vir assistance. Daar was 'n slang by die buitestort. So ek sal aanbveel dat die bosse rondom die huis bietjie verwyder moet word, dis tot teen die huis se mure. En die water het verhoed dat mens kan bad want dis bruin en koud omdat dit werk met gas. So daar is 'n tekort aan warm water. Maar ek love die plek buiten daai foutjies. Die grondpad tot daar en tot by die huise is verskriklik. So next time moet ek kom met 'n 4x4, want 'n normale standaardkar sal definitief seerkry op die grondpad en ook die pad vanaf reception tot by jou huis. But still I love Aloe️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hugh F
Saam met vriende

Setting good, but most of resort inaccessible. Access road worst we’ve ever encountered.

Units were spacious and reasonably equipped, but they were not clean and the units looked as if they needed maintenance urgently. The units were well situated, but the river was choked with aliens and there was no access to it. Would not return or recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Vinnige wegbreek van die stadslewe in die middel van die natuur langs die rivier.

Baie lekker ruim eenheid (Drakensberg) en ons kon lekker kuier op die groot stoep met braaigeriewe en swembad. Uitkyk op die Breederivier is beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine U
Gesin met klein kinders

Altyd lekker by Aloe.

Ons sien altyd uit om by Aloe tuis te gaan. Die kinders het die swembad baie geniet. Ek het so baie navrae gehad oor ons bestemming nadat ek dit op my status geplaas het en weet van 'n hele paar pelle wat ook nou geboek het. Kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z
Gesin met tieners

Pragtige ligging

Die plek kort aandag. Houtwerke kan doen met skuur en nuwe laag vernis. Die plek het verf nodig. Baie kakkerlakke. Sitkamermeubels sal moet vervang word, dis afgeleef en stukkend. Beddegoed kan ook doen met nuwes. ’n Diep skoonmaak word aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy T

Pros and cons with our stay.

The houses, layouts, facilities etc. were very good and provide over and above what one needs for a holiday. We were 15 friends and booked 4 houses for 2 nights and the accommodation, location and views were tremendous. We all felt, however, that the units are a bit tired and in need of a good touch up in terms of maintenance, general upkeep and a lot of cleaning! Whilst clean bedding and linen is supplied, the general state of baths, floors, cupboards, crockery, counter tops, cooking utensils, trays, boards and so on, is in great need of a spring clean and, in some cases, replacement. We appreciate that times have been tough with Covid, but cleanliness is paramount.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige wegbreek omring deur natuurskoon en die mooie Breederivier.

Die ontvangs was vriendelik en die rustigheid van die rivier en die voëls het ons weer laat asemskep. Die omgewing is onvergeetlik mooi en die uitsig vanaf die eenheid was regtig 'n bonus. Die eenheid was skoon en netjies en ruim, maar van die kombuisware kan opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super!

My second time by Aloe Ridge and I just love it. My favourite is the fire place and the wife's is pool and braai area. Love that you can sit outside on your own balcony and watch the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail S
Gesin met klein kinders

The best way to get away from the City.

Great service, kid-friendly. Friendly and helpful assistance. It's the best way to get away from the city and enjoy some open air and nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Saam met vriende

Wonderful, peaceful. Beautiful view.

Just what we needed from our busy life in the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leendertz W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendertz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Rejuvenating. Beautiful.

The unit was modern and very well appointed. The majestic Bree River was a sight to see from our deck. The pool was a welcomed benefit to our stay. My wife, 8 months pregnant, loved it. Glad I chose to stay at Aloe Ridge for our anniversary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging.

Gas geysers kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Joy K
Saam met vriende

Peaceful.

I would recommend Aloe Ridge yes, its just the spiders and the scorpions freaked me out a bit. It would have been nice to have been given a heads up about it. We found 1 scorpion by the swimming pool and another by the bath, and 3 very evil looking huge spiders. The ants were also ridiculous. We still enjoyed our stay, we loved the view and the peacefulness.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Ek sal Aloe Ridge aanbeveel, ja, net die spinnekoppe en die skerpioene het my 'n bietjie laat gril. Dit sou lekker gewees het as ons vooraf daarvan geweet het. Ons het 1 skerpioen by die swembad en nog een by die bad gevind, en 3 baie slegte spinnekoppe. Die miere was ook belaglik. Ons het nog steeds ons verblyf geniet, ons was lief vir die uitsig en die rustigheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys A
Saam met vriende

Baie rustig en baie stil. pressies wat ons wou hê. Mooi uitsig.

Lieflike 2 slaapkamer eenheid met al die geriewe. Die skottelgoedwasser was geblok en daar was dadelik aandag gegee en masjien omgeruil. Puik diens baie gasvry en heerlik as jy vir 'n ruk wil wegbreek van alles. die swembad word daagliks onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl L
Gesin met klein kinders

Peace, quiet, fun and adventure.

Great customer service from the staff on-site. Comfortable, clean, very spacious houses and surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Superbly luxurious in a spectacular secluded setting.

Much more spacious than expected, well equipped and luxurious, stunning setting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie luuks en in 'n asemrowende, afgesonderde area.

Baie ruimer as verwag, goed toegerus en luuks, asemrowende ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Rustigheid, luuksheid, kom besoek gerus hierdie stukkie avontuur. Jy sal nie spyt wees nie.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal sonder twyfel weer daar bespreek. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S
Saam met vriende

Rustig en ontspanne met 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Ons het heerlik gekuier by Aloe Ridge. Drakenberg was so te sê perfek met die lieflike kaggel, braai en swembad op die dek. Die en suite badkamers is stylvol gedoen. Al nadeel was dat een van die kamers se badkamer se water net vir 'n paar minute warm was en dan word dit yskoud. So ons moes toe ons en suite idee laat vaar en 'n badkamer deel met ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek gehad.

Het saam met my vrou 'n werklike, bo verwagting wonderlike naweek gehad, die ligging is uitstekend vir 'n baie rustige, romantiese en kommervrye naweek. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met vriende

Wat ‘n goudstuk!

Die plek is geleë op ‘n ongelooflike plek, jy kyk uit oor die Breede Rivier omtrent uit alle vensters. Baie ontspannend en perfekte wegbreek. Sal aanbeveel om eerder nie met ‘n kar te gaan nie, die laaste stuk soos jy by Aloe Ridge is, is baie sleg. Andersins wens ek ons kon elke week daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Puik in alle opsigte. Heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collin B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin B
Saam met vriende

Uitsig oor rivier en natuur was asemrowend.

Rigting-aanwysings was goed en daar was 'n vriendelike ontvangs. Die wooneenheid was netjies en baie ruim. Die uitsig oor die rivier en die natuur rondom was asemrowend. Die gekabbel van die water het die gemoed kalmeer. Sal wel voorstel dat die hoof slaapkamer se matras vervang word en 'n skêr by die eetgerei ingesluit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J
Gesin met klein kinders

Baie mooi omgewing, baie goeie geriewe.

Ruim, goeie geriewe. Negatiewe in ons geval: Broodrooster wat nie werk nie. Braairooster wat beter dae geken het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great wegbreek van die stadsgewoel, maar met alle luukshede wat jy kan begeer.

Die plek is regtig baie smaakvol en luuks, met alles wat jy sou kon begeer vir 'n lekker, luukse wegbreek van die stadsgewoel. Die laaste entjie na die ontvangs is die pad egter baie sleg en ek sou dit nie aanbeveel vir 'n gewone sedanmotor, wat nie hoë grondvryhoogte het nie. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek sou kon lewer, is dat die gas ongelukkig opgeraak het die aand, na die afsnytyd vir oproepe na die onderhoudspersoneel en ons dus die aand en volgende oggend nie die stoof kon gebruik of warm water gehad het vir stort/bad nie. Mens sou verwag dat die instandhoudingspersoneel die gasvlak sou kontroleer voordat nuwe mense inkom in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Ridge se terugvoer

Good Afternoon Eben,

Many thanks for the feedback, I have sent this onto Operations so they can review and address your points.
I would like to take this opportunity in thanking you for your feedback as this most definitely helps us maintain and improve in all areas possible.

Kind Regards,
All the best for 2019.
Aloe Ridge

Aloe Ridge
Charmaine L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie mooi en rustige atmosfeer.

Dit was die beste en mooiste plek om te bly. Die personeel is baie behulpsaam, jy kan enige tyd op hul knoppie druk en die blyplek is beeldskoon dit is die regte plek om te gaan ontspan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat mens nodig het.

My gunsteling plek van nou af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bouwe T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bouwe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die huise is onverbeterlik en die swembad definitief 'n groot pluspunt.

Dankie vir 'n heerlike asem skep naweek in die natuur weg van die stad se woel en werskaf. Die huis is regtig goed ingerig met alle huishoudelike toestelle wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek en die private swembadjie is natuurlik 'n groot pluspunt. Chané se vriendelikheid en hulpvaardigheid vanaf sy ons welkom geheet het tot ons vertrek was ook voortreflik. Let net wel soos ook in die advertensie genoem dat die laaste kilometer of wat se grondpad nie geskik is vir 'n motor met 'n baie lae grondvryhoogte nie, alhoewel ek met 'n Toyota Avanza geen probleme ervaar het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah C
Gesin met tieners

Rustige omgewing en baie mooi.

Uitstekende fasiliteite. Detail netheid kort aandag. Vriendelike behulpsame personeel. Pad in 'n baie swak toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing.

Die diens was baie goed, die area en die huisies was baie mooi. Gaan beslis weer daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zw K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zw K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi met genoeg hout vir lekker braai!

Dankie vir al die hout wat deel is van die bespreking. Diens was uitstekend, Cherne het ons baie mooi gehelp en die huis is bitter mooi, luuks en gerieflik. Die ys in die vrieskas is ook 'n bonus. Hier kon ons afskakel en ontspan. Lekker staproetes langs die rivier as 'n mens moeg gerus is. Die grondpad moet 'n mens maar stadig aanvat met 'n gewone lae motor, maar dis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste I
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar jy waarlik kan wegbreek en net ontspan.

Pragtige uitsig van heuwels en rivier. Net hartseer dat rivier se watervlakke laag is. Swembad, binne en buite huis is skoon. Alhoewel daar een kraan is wat 'n filter het om water te suiwer om te drink, adviseer ons nogsteeds om eie drinkwater te bring. Ry ook net stadig met jou voertuig. Verder kan ons nie negatief praat van Aloe Ridge want dit was baie lekker! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Aloe Ridge is alles en meer as wat jy sien en lees .Die ligging is asemrowend mooi. Ons het in Everest huis gebly, alles was perfek. Sal Aloe Ridge enige tyd aanbeveel vir mense wat wil ontspan en familie of vriende tyd geniet, lekker braai en die natuur se stilte geniet. Kamers is baie gerieflik en skoon en die kombuis/ of eefarea het alles en meer as mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bets B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was buite seisoen en ons het 'n laer tarief betaal. Mal oor die huise, baie gerieflik, maar ek sou graag wil hê daar moet meer aandag geskenk word aan die eetgerei (kyk dat dit skoon is) - vorige gaste los nie altyd alles skoon nie. Braairoosters was opgeroes en onbruikbaar (kan meer aandag geniet) en ook ons hoofslaapkamer se gas-geyser wou nie behoorlik werk nie - het die idee gekry dat die dame weet van al die foute, maar dit gesê dit was baie, baie lekker, baie gerieflik - mal oor die swembad by elke huis. Besoek gerus Aloe Ridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Ridge se terugvoer

Many thanks for the review - we appreciate all feedback in order to make Aloe Ridge even better.

Aloe Ridge
Christelle P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Saam met vriende

Ontspanne, rustige en heerlik!

Baie lekker om te ontspan, geen stad se gejaag of motors of geluide, behalwe die beeldskone natuur! Dit was absoluut heerlik om ons batterye so te herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Baie geniet.

Baie lekker plek om te bly vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melony D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony D
Gesin met klein kinders

Ons het baie die verblyf en die omgewing, veral die buitestort, geniet.

Ek sal Aleo Ridge ten sterkste aanbeveel. Dis in 'n pragtige omgewing, die diens was uitstekend en die personeel baie gasvry. Wat ek wel sal voorstel is dat gaste ten alle tye hulle eie drinkwater saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Ridge se terugvoer

Such a lovely review from one our guests...We look forward to having you stay with us again

Aloe Ridge
Cornelia V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te ontspan.

Heerlik rustig en pragtige uitsigte. Die swembad is 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt N
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Uitstekende verblyf, kon baie lekker rus. Kinders was mal oor die swembad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neldine B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neldine B
Gesin met klein kinders

Absoluut waarde vir geld! Niks meer is nodig nie.

'n Lae voertuig sal sukkel om by die bestemming uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E
Gesin met klein kinders

Dit is baie mooi daar.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette P
Gesin met klein kinders

Luuksheid in die middel van die natuur.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad reg langs die Breederivier: absolute luuksheid met lekker privaat akkommodasie. Ek stel dit vir enigiemand voor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic views.

We really enjoyed our stay, and will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Gesin met tieners

Aloe Ridge is hemel op aarde. Die beste drie dae wat ons in 'n baie lang tyd geniet het.

Die omgewing is asemrowend. Die huisie self was baie goed toegerus en luuks. Ek kan aan niks dink wat ontbreek het nie. Die diens van die personeel was uitstekend. Ek beplan om definitief terug te kom hierheen en baie vriende saam te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe Ridge, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522089987112d9c89cdb2cf782630aff80a6d5a188bc5cee23122059aa3f0ad44a9d2448a5cf573a3990f6d7a8c8aa0c8c5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Aloe Ridge Breede River 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.127148345909 20.502021163702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem