+18

Aloe Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Studio is 'n klein vakansie-ateljee van 15 vierkante meter, geleë in 'n veilige privaat huis in Ferreira Town, Jeffreysbaai, wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.

Die ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Kamergeriewe sluit in 'n slim-TV met Netflix, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en gratis tee en koffie. Buite is daar 'n klein ingeslote terras met buitemeubels waar gaste kan ontspan.

Daarbenewens is daar 'n buitestort met warm water om die sand af te was na 'n branderplankry-sessie by die wêreldbekende branderplankryplek Supertubes, wat net 'n paar meter weg is.

Daar is veilige parkering op die perseel en gratis WiFi word voorsien.

Aloe Studio is een huis terug van die strand af geleë. Daar is twee houtpaadjies vanaf Flame Crescent wat na die strand lei.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cornelius R
Saam met lewensmaat
5.0
Kompak, skoon, troeteldier vriendelik. Lekker geslaap, dankie. Skoon en netjies. Naby die see en winkels. Veilige onderdak parkering binne perseel. Tr...
Sien meer
Nov 2025
Jada K
5.0
Awesome! I had such a lovely stay. Super clean and light. Very private and peaceful. Lovely host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Eunice P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfy, beautiful and close to the beach. We had a wonderful stay! The place was cosy, beautiful, and felt very private, which made it p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Raquel C
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great overnight stay—clean, comfortable, and welcoming. Amazing host, friendly! The area is safe. I took a stroll to the shops al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die eenheid aanbeveel vir enige iemand wat 'n nag of twee vir oorbly in Jeffrey's. Loopafstand van die strand en winkels. Woon eenheid perfek, gas...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloe Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Flame Crescent, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315993159a2af0e59ecbbbeb2000693dab05017e384419fe76b386a9e88306e7ac5652c352e2eeb80c87910b95bbac6389f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 18 Flame Crescent Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0323889 24.9321844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang