Aloe's Rest Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 369
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Susan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Oorgelooflik lekker gekuier, sal dit beslis weer kom doen!
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Susan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en ervaring by Aloes Rest Camp te plaas.
Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet.
Ons hoop om jou binnekort te sien.
Groete,
Span Doringpoort
Marilee L - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons sal wel voorstel dat hulle 'n klein stelsel kry om ten minste die waaier in daardie hutte te laat hardloop tydens die beurtkrag. Sonder 'n waaier is die hutte vreeslik warm in die aand/dag.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Marilee,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.
Ons vra wel om verskoning dat die waaier nie in die tent was nie aangesien elke tent sy eie waaier moet hê. Dit is reggestel.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.
Beste wense,
Span Doringpoort
Carine S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Carine,
Baie dankie vir die wonderlikste terugvoer.
Ons is bly om te hoor jy het jou Doringpoort-ervaring geniet.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n kuier.
Beste wense,
Span Doringpoort
Koos S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker kamp met netjiese geriewe.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Koos,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en ervaring by Aloes Rest Camp te plaas.
Die gemeenskaplike kombuis is 'n normale fasiliteit terwyl jy kamp.
Ons hoop om jou binnekort te sien.
Groete,
Span Doringpoort
Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte blyplek, baie bekostigbaar en lekker naby Kruger Park se ingang.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Hendrik,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.
Beste wense,
Span Doringpoort
Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekkerste verblyf langs die wildtuin.
Lees meerElmarie P - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plekkie. Sal beslis weer gaan kuier in die kouer maande. Bietjie kamp, bietjie bos.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Elmarie,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.
Beste wense,
Span Doringpoort
Anna K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Anna,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.
Beste wense,
Span Doringpoort
Yolandie V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Yolandie,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde, ons het dit geniet om jou by die eiendom te hê en sien uit daarna om jou weer te sien.
Beste wense,
Span Doringpoort
Charlotte P - Apr 2023
Algehele gradering
Ideal getaway for couples.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Wow Louise and Charlotte, thank you so much for the amazing and kind words in your review. We enjoyed having you stay with us and look forward to welcoming you back soon. All the Best. Colin and Carien
Andre L - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Andre
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u resensie en vriendelike woorde te plaas.
Slegs ons tentkamp het die gedeelde kombuis en al die ander eenhede het hul eie kombuise. Die meeste kampeerplekke het wel gedeelde kombuise.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien
Mari P - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het die naweek vreeslik geniet. Dit was rustig, niemand het ons gepla nie en ons het lekker geswem.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Mari,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas.
Ons vra om verskoning dat ons nie by die Lodge was nie en dit is wonderlik om te hoor die personeel het so goed na jou omgesien in ons afwesigheid.
Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Tiaan J - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker, gemaklik, waarde vir geld!
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Tiaan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas,
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Span Doringpoort
Werno V - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig. Lekker uit die oog terwyl hul nie nodig was nie.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Werno,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas.
Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien
Mary M - Sep 2023
Algehele gradering
'n Regte boskamp ervaring met eie tent en badkamer en gedeelde kombuis.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Mary,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.
Beste wense,
Span Doringpoort
Colleen H - Jun 2023
Algehele gradering
Great.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Good day Colleen
Thank you for taking the time to write us this wonderful review.
Kind Regards
Carien
Daleen D - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees vir Anton en my.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Daleen
Dankie vir jou wonderlike resensie. Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit daarna om jou saam met jou gesin terug te verwelkom vir nog 'n kuier.
Groete,
Colin en Carien
Gert S - Aug 2022
Algehele gradering
Stunning, stunning, stunning!
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Gert,
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Ons het dit geniet om jou te huisves en is bly jy het jou verblyf in ons tentkamp geniet.
Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete,
Colin en Carien
Tokkie D - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het uitstekende diens gekry en alles was perfek en reg vir ons.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Marlene,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou goeie resensie te plaas. Ons sal die hele span laat weet hoeveel jy jou verblyf geniet het.
Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.
Groete,
Colin en Carien
Matilda A - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Matilda,
Sjoe, baie dankie vir die baie mooi woorde en goeie resensie.
Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf en ons het dit geniet om jou by die Lodge and Tented Kamp te ontvang.
Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms weer te sien.
Beste wense,
Colin en Carien
Liza V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het.
Lees meerAloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Liza en Familie
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer jou kommentaar baie en soos bespreek kyk ons na 'n plan vir hangspasie.
Ons is bly jy het lekker gebly en sien uit daarna om Goyu in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien
Liza R - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en ons is ontvang by die terrein en het baie tuis gevoel.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Liza
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas. Ons het dit geniet om julle by ons te laat bly en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Colin en Carien.
Chante L - Apr 2022
Algehele gradering
The tented camps are lovely and private, I love the open top bathroom. We didn't see any animal unfortunately but would definitely go again.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Dear Chante,
Thank you so much for your kind words and for taking the time to post your review. We do appreciate it.
As you are aware Marloth Park has free roaming animals so unfortunately there are no guarantees when coming to animals. In the past few days we have had a few herds of Zebra, Wildebeest, Kudu and Warthogs not forgetting a Dazzle of Giraffe, so it really is luck of the draw as any animal spotting.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Regards,
Colin and Carien
Theunis C - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie goed toegerus.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Theunis,
Dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie en beskrywing van die eiendom te plaas.
Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Colin en Carien.
Maré L - Mrt 2022
Algehele gradering
Tentkamp vir my en my man.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Marietjie,
Sjoe! Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer jou vriendelike woorde opreg en ons sien uit daarna om oyu bank in die toekoms te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien
Chantal E - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer saam geliefde.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike en vriendelike woorde. Ons het dit geniet om jou te huisves en ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Daleen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, feit dat toilet en stort deel van tent is, is heerlik. Matras moet eintlik vervang word. Nie meer goeie kondisie nie.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hallo Daleen,
Dankie vir jou terugvoer en kommentaar. Die matras is verander.
Ons hoop om jou te sien vir nog 'n verblyf.
Groete,
Colin
Bonita H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Bonita,
Dankie dat jy jou vriendelike woorde geplaas het en die tyd geneem het om jou resensie te plaas.
Ons waardeer dit en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Colin en Carien
Richard L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik stil en gemaklik gewees.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Richard,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer dit opreg en hoop om jou in die nabye toekoms te sien vir nog 'n reis.
Groete, Colin en Carien.
Anita V - Mei 2022
Algehele gradering
'n Aangename verrassing. Sagte bed. Gerieflike kombuis.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Anita
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien.
Beste groete, Colin en Carien.
Pieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike, goed toegerusde tentkamp. Ideaal vir groep van 8 om te kuier.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hallo Pieter,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en goeie resensie te plaas.
Met betrekking tot die swembad is daar een beskikbaar oorkant die pad by die Lodge fasiliteite en ons vra om verskoning dat ons dit nie duidelik gemaak het met aankoms nie.
Ons het dit geniet om julle almal by ons te laat bly en sien uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien
Div D - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was een van ons lekkertse kuiers in jare.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Div,
Baie dankie vir die goeie resensie en 'n beskrywing van wat uit die kamp gehoor kan word.
Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Colin en Carien
Laurina S - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier so tussen die bome en die diere wat kom inloer.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Laurina,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike resensie te plaas. Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.
Groete, Colin en Carien.
Alta G - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker donker in die nag.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hi Alta, thank you for taking the time to post your review and kind words. We are glad you enjoyed your stay. We do apologise if the shower instructions were not carried over, as this is a standard procedure. We are aware most guests do not know how to work with gas geysers. Regards,
Colin and Carien.
Juanita C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker kuier gewees, skoon veilig en baie vriendelike mense. Sal dit beslis aanbeveel
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Juanita,
Sjoe!! Baie dankie vir die wonderlike resensie en sulke mooi woorde.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms te sien vir nog 'n verblyf.
Groete,
Colin en Carien
Anuske P - Sep 2021
Algehele gradering
Beste boservaring met die skoonste en netjiesste verblyf.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Baie dankie dat u wonderlikste resensie geplaas het. Ons waardeer u woorde opreg en sal die hele span van u resensie in kennis stel. Ons sien daarna uit om u Desember te sien vir u rustige besoek gedurende Kersfees.
Esmeraldi H - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlikste paar dae!
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Esmeraldi,
Baie dankie vir u wonderlike resensie
Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om u in die toekoms te sien.
Beste wense,
Colin en Carien.
Gerda W - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hi Gerda,
Thank you for taking the time to post your review and kind words. We enjoyed having you here and look forward t your next stay.
Best Regards,
Colin and Carien
Nadia S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker natuurbelewenis!
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Wow Deon,
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons waardeer u kommentaar opreg en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te sien.
Beste wense,
Colin en Carien
Amori S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike plek om te kom rus.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Amori,
Baie dankie vir jou goeie resensie en dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas. Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien.
Groete,
Colin en Carien
Renatha B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker braai.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Renata,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet en hoop om jou weer te sien.
Groete,
Colin en Carien
Tracey H - Sep 2021
Algehele gradering
Extremely peaceful and relaxing
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hi Tracy,
Thank you so much for taking the time to post your wonderful review, we really appreciate it. We enjoyed having you stay with us and look forward to seeing you in the future for another visit.
Regards
Colin and Carien
Yolanda N - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Alles is skoon en netjies. Het alles wat nodig is.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hallo Yolanda,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons waardeer dit opreg.
Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Colin en Carien
Piet P - Jul 2021
Algehele gradering
Nice en cute opset. Lekker gebly.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hi Piet,
Thank you for taking the time to post your review, we really do appreciate it.
We hope to see you soon for another visit.
Best Regards,
Colin and Carien
Kobus S - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras oor die gerief van die tente. Baie netjiese kombuisarea.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Kobus
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en jou vriendelike woorde te plaas.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die toekoms te sien.
Groete,
Colin en Carien
Gerrit P - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike kampatmosfeer.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Gerrit,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie te plaas, ons het dit geniet om by u te bly en sien daarna uit om u weer te sien.
Groete,
Colin en Carien
Leandrie J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie oulike en gerieflike tenthuise. Die buitelugstort en badkamer was vir die boeke.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Leandri,
Dankie dat u, u vriendelike woorde geplaas het, en ons is bly dat u ons tentkamp geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Beste wense,
Colin en Carien
Estelle N - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hi Estelle,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te plaas.
Ons het dit geniet om u te ontvang en sien daarna uit om u weer te sien.
Ongelukkig is die diere wild in Marloth Park en kan geen besoeke verkry word nie.
Groete,
Colin en Carien.
Koba M - Jul 2021
Algehele gradering
Good family trip.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Thank you for taking the time to post your review.
The animals in Marloth are free-roaming and we, unfortunately, cannot herd them to the area. It is strange that you did not see many animals though as there are always animals roaming in the area due to a Parkland area right across the road. We also do not believe in feeding the animals to herd them as this gives the animals the best opportunity to remain wild and keep our conservation area as natural as possible and not making the animals reliant on humans to feed them.
Nicola G - Aug 2021
Algehele gradering
Tentkamp met al die geriewe.
Lees meerAloe's Rest Camp se terugvoer
Beste Nicola,
Baie dankie vir u wonderlike resensie en 'n volledige beskrywing van die kamp.
Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om u in die toekoms te sien.
Beste wense,
Colin en Carien.
Noel D - Nov 2021
Algehele gradering
Satisfactory.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Noel
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en jou vriendelike woorde te plaas.
Dankie vir die voorstel rakende die badkamer.
Ons sal kyk om dit te verbeter.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die toekoms te sien.
Groete,
Colin en Carien
Marietha M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Liewe Marietha,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas. Ons waardeer dit. Ons het kennis geneem van jou aanbeveling van die klerekas, maar toe ons ons navorsing gedoen het voor die opening van die tente was daar meer versoeke vir 'n spieël van dames om daar hare en grimering te kon doen. Ons sal dit steeds in gedagte hou sou ons meer kommentaar kry, ons sal dit aanspreek. Daar is 'n plat bankie in elke tent geplaas om as 'n tasstaander gebruik te word.
Beste wense,
Colin en Carien
Haretsamayengtravela K - Nov 2021
Algehele gradering
The place was awesome.
Aloe's Rest Camp se terugvoer
Hi Haret,
Thank you for the amazing review and thank you for taking the time to post it.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Best Regards,
Colin and Carien
- Kapasiteit: 0 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang