LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Pretoria-Oos

Alongside 594   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Teresa V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Onbekende mense het familie geword. Het baie lekker gebly. Eienaars het ons vriendelik ontvang. Ons is Sondag daar weg en het definitief vriende bygekry. Voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lune K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Wonderlike verblyf, sal beslis weer daar bespreek! Ons het so lekker gebly in jou gastekamer. Die plek was pragtig, baie skoon, en het alles wat ons nodig gehad het. Dit is sentraal geleë, naby al die winkels, en die omgewing was so rustig en stil. Ons het altyd veilig gevoel, en die gasheer was uiters vriendelik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Perfek. Perfek. Netjies. Vriendelik. Veilig. Moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolani R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Gemaklik, vriendelik, waarde vir geld. Baie vriendelik en amazing gasvryheid ervaar. Mandi het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Mandi laat jou so welkom voel asof sy jou ken. Ware gasvrou. Heerlik gebly. Fantasties, hou dit so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Nie netjiese wooneenheid. Baie netjiese verblyf en baie goeie diens en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy W
1 nag
5.0
Aug 2026

Excellent. Very good. Perfectly located for me, very clean, secure and comfortable. Good facilities and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustig, gerieflik, veilig. Ons het 'n aangename verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise Kloppers K
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Fantasies soos altyd. Fantasies soos altyd. Mandie gaan altyd uit haar pad om jou welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

594 Swart Straat, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1233ba7be5492ad6db6ce6242e5050edec4387511b5518ed83226551f79636d8117300174aeb17e85fbd3abb6422fb5d27c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 207 5 1 5 594 Swart Straat Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.8174145 28.2835182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang