+88
Gastehuis in Bethal

Alora Collective

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Jenny M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Good. Short, relaxing and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Lekker. Baie lekker geslaap op 'n baie gemaklike bed. Joseph was baie behulpsaam en die tweede myl met ons gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie. Was lekker om julle by ons te hê. Blessings

Celest V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

The best I have had in a long time, thanks. Outstanding, very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Was great having you! Thank you for your positive feedback. Please visit again.

Londiwe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Excellent. It was a great place that is good for families travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Londiwe Thank you so much for your great review. Please visit us again. Greetings

Duan W
1 nag
4.4
Jan 2026

Skoon veilig netjies. Baie betjies en skoon. Veilig gevoel en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sipho T
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2026

It was relaxing. It was ok, needs a few things like air conditioners; the fans are not good enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elmari M
1 nag
4.0
Jan 2026

Slaap was onderbreek met badkamerlig wat aan en af gaan. Badkamerlig gaan ontydig aan en af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie vir ons mooi resensie. Ons is ongelooflik jammer vir die ongerief met die lig; ons sal daaraan aandag gee. Groete

Ruhann H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Jan 2026

Teleurstellend, ek sal dit nie aanbeveel nie. Ons verblyf hier was teleurstellend. Dit wil voorkom of die eenhede vinnig gebou is, aangesien daar daglig tussen die bakstene inskyn. Ek sal verseker nie in die winter hier wil bly nie. Dit is nie veilig nie, want die hek staan oop, sodat enige iemand toegang tot die perseel kan verkry. Dit is nie geskik vir gesinne nie, en ons het voor dooiemansdeur opgedaag en moes die webtuiste bel om die sleutel te ontvang. Josef was wel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Leatitia N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Cosy and quiet. Was lovely and very warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Sally S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Friendly service. Rooms were clean and pleasant. Rooms were nice and clean. Very friendly and helpful staff. Only problem was that we had to shower in cold water, which was not acceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie vir jou mooi resensie. Daar is 24 uur mense aan diens; hulle kon help met die warm water. Jammer ons het nie geweet nie en jammer vir die ongerief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Sené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

643/2 Festenstein Avenue, Bethal, 2309, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcae0ac831ee1d23917aeecccd79e2c95084881c7d5732fd1858cf5bc1e7554d5e144edc394eb4b556e9f379c54f96ee3b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 643/2 Festenstein Avenue Bethal 2309 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.440323467327 29.450428307307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang