Alpha
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Beach Road, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alpha is 'n oulike strandkothuis in Scarborough, 'n natuurgefokusde kusdorpie naby Kaapstad, bekend vir branderplankry en fynbos. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Ontspan op die buitemeubels op die oordekte stoep, of neem 'n kort 2-minuut stap na die strand. Die eiendom is slegs 5 minute van die plaaslike deli en restaurante af.
Word wakker met die seelug, geniet kaalvoetwandelings op die sand, verfrissende swem en verken die rotspoele, alles reg voor die deur.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 34 Beach Road, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Beach Road, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang