Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alsumic Gaste Plaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Welda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Alsumic Gaste Plaas
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dirk V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Gesin met klein kinders

Lovely, spacious place with a great view!

Big spacious house. Massive yard with lots of green grass. Child safe. Great view of mountain. Wild animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alsumic Gaste Plaas se terugvoer

Dirk, ek is so bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom. Thanks for the lovely review, this is a really special place for a breakaway.

Greetings
Welda

Alsumic Gaste Plaas
Ingla S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingla S

Baie ruim en gerieflik.

Baie spasie, netjies, pragtige ligging, vriendelike en behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alsumic Gaste Plaas se terugvoer

Hi Ingla, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons het nou baie reën gehad en die dam loop oor! Welda.

Alsumic Gaste Plaas
Elsie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie P

Dit was 'n baie rustige paar dae...as jy van stilte hou kan ek dit aanbeveel.

Welda baie gawe gasvrou. Sy het haar huis aan ons verhuur met alles wat daarin is. Pragtige antieke meubels. As jy wil gaan rus weg van die stad se geraas, gaan jy dit daar vind, lekker "ou plaashuis" met genoeg ruimte en baie veilig vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alsumic Gaste Plaas se terugvoer

Elsie en haar familie was lieflike gaste. Hulle is altyd welkom en ek is bly hulle het dit geniet. My voorreg om die mooiheid te deel

Alsumic Gaste Plaas
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei Plaas, Langs die R540, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlfwwFeenRn2ywvT2UFdHJ9yhJTrlBGgCzA1uHNAgN1Aqat7DH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Farm Groenvlei Off the R540 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64264 30.13389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem