+8

Altelekker

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Lobelia Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Altelekker is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kanonkop, Middelburg, Mpumalanga. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n gemaklike rusbank. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, en hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en hospitale.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shaun T
Gesin met tieners
5.0
Well worth the money. Clean, friendly and tidy. Well equipped with everything you might need. I have stayed on 2 separate occasions and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Kaylee B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies en oulik. Ons het verskriklik lekker gebly. Die plekkie is baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Zelda was baie vriendelik en ...
Sien meer
Nov 2025
Annie M
5.0
Baie lekker gebly! Alles was perfect! Dankie.
Sep 2025
Brenda B
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam. Pragtige plek met vriendelike diens.
Aug 2025
Francois O
Besigheidsreis
5.0
Waarde, privaat, effektief. Altelekker het 100% opgeleef na die naam. Alles was soos adverteer. Die verblyf is puik en het gevoel soos my eie plek. Gr...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ZELDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Lobelia Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Altelekker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Lobelia Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cfd5090a94833c8d2d5f5fc880e4f4ebd5ac6b097e1a5b0db95ce9c7c889a36071562d56d2cfc195f0e3c925d3537af36e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 3 Lobelia Avenue Kanonkop 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7416864 29.4835115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang