LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ama Zulu Guesthouse & Safaris | LekkeSlaap
+38

Ama Zulu Guesthouse & Safaris

Gastehuis
Cheetah Suite
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse, ruim slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin en binnehof. Daar is 'n groot en suite-badkamer met 'n enkelwasbak, stort, bad en toilet. Die kamer het 'n koningingrootte-dubbelbed. Daar is lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, platskerm-TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe. Dit is volledig toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 10 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 11 en 15 jaar betaal R250. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

1 maand voor die inklokdatum is 10% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
2 weke – 1 maand voor die inklokdatum is 25% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
1 – 2 weke voor die inklokdatum is 50% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
Indien die gas nie opdaag nie, of 6 of minder dae voor die inklokdatum kanselleer, is 100% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.

Lion Suite
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse, ruim slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin en binnehof. Daar is 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kamer het 'n koningingrootte-dubbelbed, lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, platskerm-TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe. Dit is volledig toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 10 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 11 en 15 jaar betaal R250. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

1 maand voor die inklokdatum is 10% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
2 weke – 1 maand voor die inklokdatum is 25% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
1 – 2 weke voor die inklokdatum is 50% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
Indien die gas nie opdaag nie, of 6 of minder dae voor die inklokdatum kanselleer, is 100% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.

Nyala Kamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse, ruim slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin en hoofswembad. Daar is 'n groot en suite-badkamer met 'n wasbak, stort, bad en toilet. Die kamer het 'n koningingrootte-dubbelbed (wat omskep kan word in 2 enkelbeddens). Daar is lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, platskerm-TV met DStv, strykyster en mini-strykplank, koffie- en teemaakgeriewe. Dit is volledig toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 10 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 11 en 15 jaar betaal R250. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

1 maand voor die inklokdatum is 10% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
2 weke – 1 maand voor die inklokdatum is 25% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
1 – 2 weke voor die inklokdatum is 50% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
Indien die gas nie opdaag nie, of 6 of minder dae voor die inklokdatum kanselleer, is 100% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.

Kudu Suite
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse, ruim slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin en binnehof. Daar is 'n groot en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, stort, bad en toilet. Die kamer het 'n koningingrootte-dubbelbed ('n ekstra enkelbed). Daar is 'n verhitte handdoekreling, lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, platskerm-TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe. Dit is volledig toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 10 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 11 en 15 jaar betaal R250. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

1 maand voor die inklokdatum is 10% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
2 weke – 1 maand voor die inklokdatum is 25% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
1 – 2 weke voor die inklokdatum is 50% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
Indien die gas nie opdaag nie, of 6 of minder dae voor die inklokdatum kanselleer, is 100% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.

Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse, ruim slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin, en 'n groot en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, stort, bad en toilet. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Daar is 'n verhitte handdoekreling, lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, platskerm-TV met DStv, strykyster en mini-strykplank, koffie- en teemaakgeriewe. Dit is volledig toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 10 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 11 en 15 jaar betaal R250. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

1 maand voor die inklokdatum is 10% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
2 weke – 1 maand voor die inklokdatum is 25% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
1 – 2 weke voor die inklokdatum is 50% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
Indien die gas nie opdaag nie, of 6 of minder dae voor die inklokdatum kanselleer, is 100% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.

Gesin-suite
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid het 2 koninggrootte-beddens wat omskep kan word in enkelbeddens. Die eenheid kyk uit oor die hoofswembad-area en die welige tuin en is toegerus met al die geriewe wat jy nodig het. 'n Mikrogolf, yskassie, ketel, lugversorging, waaier en DStv word voorsien.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 10 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 11 en 15 jaar betaal R250. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

1 maand voor die inklokdatum is 10% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
2 weke – 1 maand voor die inklokdatum is 25% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
1 – 2 weke voor die inklokdatum is 50% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
Indien die gas nie opdaag nie, of 6 of minder dae voor die inklokdatum kanselleer, is 100% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.

Gesin- "Deluxe"-suite
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 1 badkamer wat gedeel word. Daar is 2 platskerm-TV's met DStv. Die eenheid het 'n kombuisie wat volledige toegerus is met 'n stoof mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n sitarea en groot onthaal-area met 'n kaggel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 10 jaar bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 11 en 15 jaar betaal R250. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

1 maand voor die inklokdatum is 10% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
2 weke – 1 maand voor die inklokdatum is 25% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
1 – 2 weke voor die inklokdatum is 50% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.
Indien die gas nie opdaag nie, of 6 of minder dae voor die inklokdatum kanselleer, is 100% van die gekontrakteerde tarief betaalbaar.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nyala-straat 70, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwYmI3N2E5LTdmYzUtNGE2ZC05ZTYzLWFhNWMzZWExZmJiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 70 Nyala Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.013868973356 32.270997600555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!