LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ama Zulu Guesthouse & Safaris | LekkeSlaap
+38

Ama Zulu Guesthouse & Safaris

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en sal weer daar bly.

Baie lekker plek om te bly. Fantastiese verblyf met 'n redelik prys. Skoon, goed toegerus en naby die natuur.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice accommodation, will stay here again.

Very nice place to stay. Fantastic accommodation at a decent price. Clean, well equipped and close to nature.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tesca S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S

Baie lekker.

Baie mooi en netjiese plek, sal definitief weer daar gaan bly.

Ama Zulu Guesthouse & Safaris's terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir julle besoek aan Ama Zulu gastehuis. Dit was regtig lekker om julle te kon ontmoet.

Alles wat mooi is vir julle vir hierdie jaar verder

Groete
Llewelyn en Maralize Price

Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Karien S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry!

Van aankoms tot vertrek 'n netjiese en gasvrye ondervinding. Saam met 'n komplimentêre sherry langs die swembad. Alles is mooi uitgelê en in werkende toestand.

Ama Zulu Guesthouse & Safaris's terugvoer

Good day,

Thank you for your kind review on our establishment.
It's was such a pleasure to host you guys.
All the best for this year and hope to see you soon.

Kind regards,
Maralize and Llewelyn Price

Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Valerie K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie K
Saam met vriende

Nice and friendly.

Very nice place with friendly owners.

Ama Zulu Guesthouse & Safaris's terugvoer

Good day Valerie,

Thank you for choosing to stay at our guesthouse. We would like to wish you all the best for the future!

Regards,
Maralize and Llewelyn Price

Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Deon R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Lekker gebly, was nou maar net een aand, maar was gerieflik!

Ama Zulu Guesthouse & Safaris's terugvoer

Good day Deon,

We thank you for taking the time to review us. It was a pleasure to meet you guys.

All the best!

Regards,
Maralize and Llewelyn Price

Ama Zulu Guesthouse & Safaris
J.a.stalpers B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J.a.stalpers B
Gesin met tieners

Beveel aan, maar dis nodig om bietjie die geraas uit te skakel.

Gawe ontvangs, lekker kamers, maar dit raas bietjie. In die een kamer moes 'n kind slegs op 'n matras slaap. Inligting en tuin was OK, so ook die swembad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The place is recommended, but some noise isolation is desirable.

The reception was pleasant and to the point, the rooms were good but noisy, and in one room the child had to sleep on a matress only. The information and the garden were OK, as was the pool.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ama Zulu Guesthouse & Safaris's terugvoer

Good day,
Thank you for your review. The cheetah suite is not big enough to put a extra bed inside the room, so we added a mattress.
You weren't charged for your extra child in the cheetah suite.

I apologise for any inconvenience about the noise.
We, as owners, live on the same property and if any off our guests is not happy, they have to inform us.
We, at Ama Zulu, always take any review as positive to improve on our establishment.

I wish you and your family the best for the rest off the year.
Maralize and Llewelyn

Ama Zulu Guesthouse & Safaris
Amanda L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Netjies, skoon en behulpsaam.

Frans V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijne rustplaats na drukke dag.

Goed ontvangen. Mooie grote kamer en badkamer. Lekker ontbijt en veel informatie voor uitstappen.

Francois S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf en vriendelike diens.

Gerieflike verblyf met al die nodige geriewe. Goeie diens is gehandhaaf en smaaklike ontbyt is voortgesit. Kundige raad oor besienswaardighede is gegee.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nyala-straat 70, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwYmI3N2E5LTdmYzUtNGE2ZC05ZTYzLWFhNWMzZWExZmJiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 70 Nyala Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -28.013868973356 32.270997600555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!