- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ama Zulu Guesthouse & Safaris is in die hartjie van Hluhluwe en word omring deur lieflike natuurskoon en bosveld. Die gastehuis is 15 minute se ry vanaf die Hluhluwe Umfolozi Wildreservaat en is 8 km vanaf die bekende Valsbaai-park en Groter St. Lucia Vleilandpark met sy selfbegeleide staproetes deur die woud.
Die gastehuis het ’n groot tuin en gemaklike sonstoele sodat gaste lekker buite kan sit. Hierdie 4-ster-gastehuis het 7 luukse en suite-kamers. Daar is 3 kamers wat elk 'n koningingrootte-bed, nog 3 kamers elk met 'n koninggrootte-bed en 'n laaste kamer met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort.
Elke kamer lei na ’n binnehof met ’n Jacuzzi/plonspoel. Elke kamer het ’n privaat ingang met ’n stoep en ’n uitsig oor die groot tuin en swembadarea. Daar is 2 braai-areas wat volledig toegerus is. Een braai-area is in die binnehof en die ander buite by die hoofswembad-area.
Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maralize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 70 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ama Zulu Guesthouse & Safaris het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang