Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amakhala Woodbury Tented Camp

Tentekamp
Koning/2-Enkelbedtent
Vanaf
Vanaf R7 660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié seiltente is verhewe en het privaat dekke. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, stort, elektrisiteit en warm, lopende water. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Die tent het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elektriese komberse. Die meeste van die tente bied asemrowende uitsigte oor die reservaat. Gaste kan dalk diere voor die tent sien wei. Die tente is veilig agter heinings sodat gaste in die kamp kan rondloop.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Huisreëls

Opsionele ekstras op versoek: Vervoer van en na Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en eksklusiewe safari-voertuig.

Inkloktyd is tussen 13:00 en 14:00 omdat die wildritte tussen 15:00 en 16:00 vertrek, afhangend van die seisoen. As gaste voor 13:00 opdaag, sal Woodbury Tented Camp se personeel hul bes doen om die gaste te akkommodeer.

Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag. Wees asb. gerus dat Woodbury Tented Camp elke moontlike voorsorgmaatreël sal tref om gaste se veiligheid te verseker.

Kinders is welkom by Woodbury Tented Camp, maar geen kinders onder die ouderdom van 6 word op wildritte toegelaat nie.

Woodbury Tented Camp behou die reg om enige gaste toe te laat, asook om gaste wie se gedrag nie na wense is nie van die perseel te verwyder.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinstent
Vanaf
Vanaf R7 660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 van hierdie tente wat 'n balkon deel en saam bespreek kan word. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens (op versoek) met elekrtiese komberse. Die hooftent het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en 'n stort, asook 'n aparte, privaat toilet. Elke tent het 24 uur-elektrisiteit en lopende, warm water. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar by die hooftent. Ouers kan hul privaatheid geniet terwyl hulle weet dat die kinders nie te ver weg is nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit.

Huisreëls

Opsionele ekstras op versoek: Vervoer van en na Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en eksklusiewe safari-voertuig.

Inkloktyd is tussen 13:00 en 14:00 omdat die wildritte tussen 15:00 en 16:00 vertrek, afhangend van die seisoen. As gaste voor 13:00 opdaag, sal Woodbury Tented Camp se personeel hul bes doen om die gaste te akkommodeer.

Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag. Wees asb. gerus dat Woodbury Tented Camp elke moontlike voorsorgmaatreël sal tref om gaste se veiligheid te verseker.

Kinders is welkom by Woodbury Tented Camp, maar geen kinders onder die ouderdom van 6 word op wildritte toegelaat nie.

Woodbury Tented Camp behou die reg om enige gaste toe te laat, asook om gaste wie se gedrag nie na wense is nie van die perseel te verwyder.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R7 020
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Woodbury Tented Camp, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn0SLaTCBtWA3PwZtMt18ht8asTkQHqFw0u7pSh4THAqysbOKBz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 020 per nag, vir 2 mense Woodbury Tented Camp Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -33.512195308778 26.141115830688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem