Amakhala Woodbury Tented Camp
- 22 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- Woodbury Tented Camp, Paterson, 6130, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Amakhala Woodbury Tented Camp is 'n intieme boskamp in die Amakhala Wildreservaat wat deur die Gush-gesin bestuur word. Hulle woon al vir 5 generasies op die eiendom. Van die personeel het in die area grootgeword en dis vir hulle belangrik dat gaste 'n onvergeetlike safari-ervaring het.
Woodbury Tented Camp is een van die versteekte skatte van die Oos-Kaap en skuil in ruigte teen 'n heuwel 'n uitsig oor die Boesmansrivier se oeroue vloedvlakte bied.
Daar is 10 verhewe en suite-tente met privaat dekke. Elke tent het warm, lopende water, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elektriese komberse. Daar is ook 2 gesinstente wat met 'n balkon verbind word.
Gaste kan 2 wildritte saam met die vriendelike en ervare gidse geniet en die Groot 5 in die bos sien. Gaste kan ook lekker in die grasdak-eetarea en -sitarea kuier en die uitsig oor die Woodbury-vlaktes geniet. Daar is 'n verskeidenheid wild, soos sebras, kameelperde, buffels en olifante wat van die dek af gewaar kan word en die visarend se roep eggo in die vallei.
Ligging
- Woodbury Tented Camp, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Woodbury Tented Camp, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Sien kaart- 22 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang