Amalutia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amalutia is 'n pragtige gastehuis in Beaconhurst, en bied gaste 'n keuse uit 5 eenhede wat gerieflik gemeubileer is om slaapplek aan 1 tot 6 gaste te bied.

Die eenhede het elkeen 'n dubbelbed en privaat badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Elk van die eenhede het 'n alarmstelsel, 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe, en veilige onderdak parkeerplek. Klein troeteldiere is welkom, mits dit vooraf met die instansie gereël word.

Amalutia is slegs 1,4 km vanaf 'n winkelsentrum, en 1,6 km van die Beacon Bay Retail Park af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amalutia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za