Amandla Gastehuis
29 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Ruim dubbelkamers met en-suite badkamers. Gesins - eenheid met dubbelbed en 2 enkelbeddens in aparte kamer. Rystoel vriendelik, lessenaar, DSTV, tee en koffie
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Huisreëls
Maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mel Mentz, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom