5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Amanzi 402 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Amanzimtoti, met slaapplek vir tot 5 gaste wat 'n see-ontvlugting soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Albei badkamers is toegerus met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, waar hulle kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam as 'n gesin geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tonderayi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amanzi 402 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang